Liefde Klop Covid
Wanneer ’n mens na Everal (63) en Pieter Visser (64) van Montagu in die Boland se getuienis luister oor hoe hull saam Covid-19 beveg het, besef ’n mens die liefde kan byna enigiets oorwin. Everal en Pieter het begin Januarie positie getoets vir Covid