Kuier

SORG VIR JOU OUDAG

Die meeste mense is net bly hulle het dit tot in 2021 gemaak, maar vir baie het die nuwe jaar ook nie veel verligting vir hul beursies gebring nie. Daarom is dit te verstane dat beplanning vir aftrede die laaste ding op hul doenlysies is.

Teen die spoed wat Covid-19 lewens eis en mense hul werk verloor, weet baie van ons ook nie eens of ons aftree-ouderdom gaan haal en of ons dit sal kan bekostig nie. Maar, meen kenners, finansiële beplanning bly belangrik.

BankservAfrica sê in ’n onlangse verslag minder as ’n vyfde van Suid-Afrikaners oor 60 het privaat pensioene, maar baie van hulle verdien minder as R6 000 per maand. Die staatspensioen is tans slegs R1 860 per maand.

Die beleggingsmaatskappy 10X Investments het

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Kuier
REDAKTEUR Lara Atson KUNSREDAKTEUR Selina Petersen ARTIKELREDAKTEUR Edna Ellman SUBREDAKTEUR Michelle Linnert Jansen TV-SKEDULES Kashief Achmat INTERN Mary Martin MEDEWERKERS Zaida Swart, Haidee Muller-Isaacs, Maretha Botes, Enrico Claassen, Chrislyn
Kuier3 min read
Vra Dr. Jolene
Wat's PMDD en PMS? Dok, ek het nog altyd met vreeslike mood swings rondom my period gesukkel, en by tye voel dit selfs soos depressie. Ek het onlangs gelees daar is iets soos premenstrual dysphoric disorder (PMDD). Wat is dit, en hoe verskil dit van
Kuier1 min read
Arendsvlei Toets Jou Kennis
1 In watter jaar het die sepie sy debuut gemaak? 2 Janice is nou die eienaar van Mortlocks, maar aan wie het dit eers behoort? 3 Wie is die pa van Wendy se dogter, Debra? 4 Watter Galant woeker ook agter die skerms as regisseur? 5 Watter veteraanaktr

Related