VRA DR. PATRICIA
Jan 29, 2021
2 minutes
Vloei ná 60
Vraag
HELP ASSEBLIEF
Ek is 66 en het weer ná baie jare begin vloei. Dis een tot twee keer per week. Ek het ook ’n bietjie maer geraak. Kan dit stres wees en wat maak ek nou? BEKOMMERD
Antwoord
BESTE BEKOMMERD
Bloeding ná menopouse (PMB) is beslis nie iets wat geïgnoreer moet word nie, want dis
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days