Kuier

ALLEEN & HARTSEER

Dit kan verwoestend wees om jou lewensmaat te verloor. Dis ’n onbeskryflike seer wat jou lewe omverwerp en in ’n oogknip heeltemal verander.

Verhoudings en huwelike eindig elke dag wanneer een of albei partye besluit hulle sien nie meer kans nie, maar die dood is finaal en dis ’n einde wat nie een van julle gekies het nie. En in hierdie tye het so baie mense hul wederhelftes verloor aan die hand van die onsigbare vyand, Covid-19…

Die een dag was jy nog gelukkig getroud en deel van ’n paartjie, die volgende is jy skielik alleen, enkellopend en in rou gedompel sonder dat jy daarvoor gevra of dit gekies het. Wanneer ’n ouer lewensmaat sterf van ’n paartjie wat al dekades saam was, het ’n mens darem

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier5 min read
Dié Klein Kaapse DJ Is ’n Hit!
Klein, maar beslis getryn! Dís die eerste gedagte wat by jou opkom wanneer jy na Sophia Petersen se remixes luister. Jy kan nie anders as om jou voete ritmies op die maat van die musiek te begin beweeg nie en voor jy besef, dans jy al ’n hele uur om
Kuier5 min read
Craig IS KOERSVAS
Dit het soul-searching en ’n sabbatical gekos om die gevoel van overwhelmed wees af te skud, maar nou het een van die land se talentvolste sangerliedjieskrywers, Craig Lucas, sy groove back. Hy praat met Kuier oor sy jongste projekte vanuit sy huis i
Kuier4 min read
Die Beste Baddies
Wendy Newman/ Ingrid van Schalkwyk (Rehane Abrahams) Niemand het kykers al so warm onder die kraag gehad soos Wendy Newman nie. Sy het omtrent ander TV-feekse soos engeltjies laat lyk! Wendy, met haar hoë hakke, lang naels en magdom pruike, was seker

Related