Kuier

RAAT OF KWAAD?

Suid-Afrikaners het nog altyd rate vir amper enige kwaal onder die son gehad en toe Covid-19 ons tref, het mense vrylik rate op sosiale media begin deel, als in ’n desperate poging om hierdie gevreesde virus te klop.

Die rate het alles ingesluit van mengsels en kruie, tot wat en hoe jy moet stoom om jou longe oop te kry en vitamiene wat jy moet drink om jou immuunstelsel op te bou vir ingeval jy positief toets vir Covid-19.

Nou, meer as ooit, besef ons jy kan nie met jou gesondheid speel nie, daarom het ons van ons lesers se rate aan dr. Maureen Fourie, ’n GP van Wellington en noodkamerdokter in die Paarl, voorgelê om die meriete

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier5 min read
Dié Klein Kaapse DJ Is ’n Hit!
Klein, maar beslis getryn! Dís die eerste gedagte wat by jou opkom wanneer jy na Sophia Petersen se remixes luister. Jy kan nie anders as om jou voete ritmies op die maat van die musiek te begin beweeg nie en voor jy besef, dans jy al ’n hele uur om
Kuier5 min read
Craig IS KOERSVAS
Dit het soul-searching en ’n sabbatical gekos om die gevoel van overwhelmed wees af te skud, maar nou het een van die land se talentvolste sangerliedjieskrywers, Craig Lucas, sy groove back. Hy praat met Kuier oor sy jongste projekte vanuit sy huis i
Kuier4 min read
Die Beste Baddies
Wendy Newman/ Ingrid van Schalkwyk (Rehane Abrahams) Niemand het kykers al so warm onder die kraag gehad soos Wendy Newman nie. Sy het omtrent ander TV-feekse soos engeltjies laat lyk! Wendy, met haar hoë hakke, lang naels en magdom pruike, was seker

Related