Kuier

VIER JOU VALENTYN

Suid-Afrikaners lewe al vir langer as 200 dae onder inperkings weens Covid-19 en moes sedert Maart verlede jaar meer tyd binnenshuis deurbring as ooit tevore. Dis nou maar wors – die“nuwe normaal”, is heeltemal abnormaal en alles is anders, ten minste ot die pandemie onder beheer is.

Maar ons mense is vindingryk en ons het vinnig maniere gevind om spesiale geleenthede en groot dae soos byvoorbeeld Paasfees, Kersfees, verjaardae, troues en baby showers anders te vier.

Baie het ook reeds besluit Covid-19 ga aan nie Valentynsdag van ons wegvat nie. Al gaan dit nie dieselfde rooi en pienk ha artjies-ontploffing van die verlede wees nie, voel menige ná wat ons in 2020 deur is en steeds deurmaak weens die virus, moet on ns juis vanjaar ekstra moeite doen om di

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier5 min read
Dié Klein Kaapse DJ Is ’n Hit!
Klein, maar beslis getryn! Dís die eerste gedagte wat by jou opkom wanneer jy na Sophia Petersen se remixes luister. Jy kan nie anders as om jou voete ritmies op die maat van die musiek te begin beweeg nie en voor jy besef, dans jy al ’n hele uur om
Kuier5 min read
Craig IS KOERSVAS
Dit het soul-searching en ’n sabbatical gekos om die gevoel van overwhelmed wees af te skud, maar nou het een van die land se talentvolste sangerliedjieskrywers, Craig Lucas, sy groove back. Hy praat met Kuier oor sy jongste projekte vanuit sy huis i
Kuier4 min read
Die Beste Baddies
Wendy Newman/ Ingrid van Schalkwyk (Rehane Abrahams) Niemand het kykers al so warm onder die kraag gehad soos Wendy Newman nie. Sy het omtrent ander TV-feekse soos engeltjies laat lyk! Wendy, met haar hoë hakke, lang naels en magdom pruike, was seker

Related