Kuier

KRISMIS OP 'N BUDGET

Die Kersliggies brand al weke lank in winkelvensters en Boney M sing hul harte uit. Daar is maar net iets spesiaals omtrent dié tyd van die jaar. Maar die festive is ook ’n tyd met sy eie, unieke uitgawes: Kersgeskenke, dankie sê-prezzies vir Juffrou, ekstra aktiwiteite vir die kinders en natuurlik daai familie-kuiers met kos wat die tafels laat kreun.

Jy wil daai ekstra sente blaas om jou hartsmense ’n bietjie te bederf en gelukkig te maak, meen National Debt Advisors, wat skuldberading verskaf.

Dan is daar ook nog die vele promosies wat die kooplus verder aanvuur. Maar pasop, sê geldkenners. Hulle raad is: Moenie ekstra skuld oor die festive maak nie, want Kerstyd is

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Wenke Om Jou Eie Breinkaart Te Maak
1 Gebruik ’n skoon bladsy. Skryf die hoofgedagte of sleutelwoord in die middel van die bladsy neer. 2 Jy kan selfs die woord teken. Maak dit kleurvol. Jy kan ook jou eie kodetaal of “leertaal” ontwikkel. 3 Skryf die ander sleutelwoorde of belangrikst
Kuier3 min read
Bridgerton
Sy sweef statig die hotelkamer binne. Elegant, aristokraties. Nes haar karakter in Bridgerton. Adjoa Andoh (61), wat lady Danbury speel, was onlangs in Johannesburg om seisoen drie van dié Netflix-treffer te bemark. Dis nie haar eerste draai hier nie
Kuier1 min read
Groot Woordbou
NR. 169 aandpak baadjie balaklawa balrok bikini bloes culotte fietsrybroek frokkie gholfhemp japon jeans kaftan kamisool kappietop katpak kilt kortbroek kostuum langmouhemp maksiromp manel mini oefenbroek oorpak oortrui pajamas pantoffel plakkie plui

Related