Hallo, Liewe Kuier-lesers!
Soms wonder ek hoekom 'n mens somtyds so traag is om jouself so nou en dan te treat en die klein mylpale in jou lewe te vier. Ek is self skuldig daaraan. Dalk dink jy ander gaan dink jy hou jou nou upstairs of vang 'n brag as jy jou prestasies vier,