Kuier

SÓ HARDLOOP EK DEUR MY PYN

IN DIE NUUS

Vir lank was die hek voor sy huis 'n plek van groot hartseer – dis immers waar hy die tragiese nuus gekry het van sy oudste seun se verskriklike skietdood.

Dis nou 'n jaar later en nou is dié einste hek die plek waar hy elke dag sy drafsessie begin en eindig. Dis nou 'n plek van hoop; 'n teken dat daar lig aan die einde van donker tonnels is.

Tony Forbes (57), die derra van die veelbekroonde rapper wyle Kiernan Jarryd “AKA” Forbes, se oë raak troebel wanneer hy terugdink aan daardie tragiese dag op 10 Februarie laas jaar toe sy seun koelbloedig voor die Wish-restaurant in Durban doodgeskiet is.

“Daardie aand het ek vroeër as gewoonlik gaan slaap,” vertel Tony, wat in die Kaap bly. “Ek en my dogtertjie, Sarah (8), was

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
Vra Dr. Jolene
Wat's PMDD en PMS? Dok, ek het nog altyd met vreeslike mood swings rondom my period gesukkel, en by tye voel dit selfs soos depressie. Ek het onlangs gelees daar is iets soos premenstrual dysphoric disorder (PMDD). Wat is dit, en hoe verskil dit van
Kuier5 min read
Craig IS KOERSVAS
Dit het soul-searching en ’n sabbatical gekos om die gevoel van overwhelmed wees af te skud, maar nou het een van die land se talentvolste sangerliedjieskrywers, Craig Lucas, sy groove back. Hy praat met Kuier oor sy jongste projekte vanuit sy huis i
Kuier2 min read
Maak Só Opsommings
’n Opsomming is ’n kort weergawe van die belangrikste inligting uit ’n lang teks. Jy gebruik dit veral wanneer jy moet leer vir ’n vak wat baie inhoud bevat en jy net spesifieke feite wil onthou (funksionele opsomming). Op skool word daar ook van jou

Related