Kuier

'EK MIS JOU, MY SOFTIE'

IN DIE NUUS

Haar hart het in ’n miljoen stukkies gebreek toe sy hoor haar kêrel is buite ’n Durbanse restaurant vermoor. En in die maande ná die rapper AKA, oftewel Kiernan Forbes, se koelbloedige skietdood in Februarie vanjaar, wou Nadia Nakai net wegkruip van die wêreld. Nou, nege maande nadat AKA én sy vriend, die celebrity chef Tebello “Tibz” Motsoane, vermoor is, lig sy weer haar kop op.

“Ek raak weer gewoond aan uitgaan,” sê Nadia (33). “Dit was baie moeilik aan die begin, want almal het my aangestaar en wou met my oor dinge praat. Dit het min gekos vir my om te huil, en ek was baie emosioneel.”

Nadia, wat ook ’n rapper is, het vroeëruitmekaarval nie.”

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
Vra Dr. Jolene
Wat's PMDD en PMS? Dok, ek het nog altyd met vreeslike mood swings rondom my period gesukkel, en by tye voel dit selfs soos depressie. Ek het onlangs gelees daar is iets soos premenstrual dysphoric disorder (PMDD). Wat is dit, en hoe verskil dit van
Kuier11 min read
Vaarwel Aan Die Vlei Se Mense
Die wel en weë van die leerders en onnies by die fiktiewe Hoërskool Arendsvlei op die Kaapse Vlakte hou ons sedert 1 Oktober 2018 vasgenael voor ons TV's. Daar was gekonkel, hope verraad, affairs en selfs ’n moord of twee (of drie) … En nou, ses seis
Kuier2 min read
Maak Só Opsommings
’n Opsomming is ’n kort weergawe van die belangrikste inligting uit ’n lang teks. Jy gebruik dit veral wanneer jy moet leer vir ’n vak wat baie inhoud bevat en jy net spesifieke feite wil onthou (funksionele opsomming). Op skool word daar ook van jou

Related