Huisgenoot

EK DJ OM MY SEUN TE EER

WAAR sy oor die mengtafels in die DJ-boks buig en haar silwergrys harekroon ritmies knik, is sy as’t ware die poppemeester van die see van mense wat arms omhoog aan haar voete dans. Wanneer die laaste doef-doefklanke wegsterf, haal sy diep asem terwyl die applous oor haar spoel.

Pure platejoggie. Maar anders as die meeste DJ’s wat die dansvloer laat brand, is sy nie vandag se kind nie. Sy is 62.

Joy Steffens het op die onlangse H20 Party, een van die grootste dansmusiekfeeste in Suid-Afrika, nuwe betekenis gegee aan die sêding “oud maar nog nie koud” nie. Die dansvrate is dol oor haar – en vir Joy is die ritmes wat sy

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Breipatrone By Dosyne
Alle breiliefhebbers, hier is Huisgenoot se nuwe Brei-uitgawe. Propvol patrone om hierdie winter af te skop sodat daar iets vir elkeen in die gesin is: truie vir peuters en kleuters, volwassenes en selfs jul geliefde brakkie. Allerlei komberse en kus
Huisgenoot1 min read
Agter Die Skerms
▶ Die reeks is in die noordelike voorstede van Kaapstad verfilm, asook op Stellenbosch en in die Jonkershoek-omgewing. ▶ Die vervaardigers het ’n ou herehuis op ’n kleinhoewe naby Durbanville gehuur om as Oupa en Ouma se huis te dien. Hulle het die p
Huisgenoot2 min read
Kolskoot Vir ’n cowboy
MET daai skrefiesoë wat onder die rand van ’n breërandhoed uitgluur, en ’n pistool sekuur op sy vyande gerig, kon hy enige skurk in hul broek laat … bewe. As speurder kon hy sonder om eens ’n oomblik te aarsel vir die skelm toesnou: “Go ahead, make m

Related