Kuier

PRAAT-PARAAT

SPANNING

'n Bietjie spanning voor 'n mondeling is nie noodwendig sleg nie, want dit kan help dat jy jou beste wil gee. Dis normaal. 'n Oormatige gevoel van spanning en angs is egter nie lekker nie en kan veroorsaak dat jy hakkel, oor jou woorde struikel en soms selfs nie eens 'n woord kan uitkry nie.

VAT STRES SÓ VAS

Die beste manier om 'n vrees of angs te oorkom, is dikwels om stelselmatig daaraan blootgestel te word. Dit word “sistematiese desensitisering” genoem. As jy bang is vir iets, byvoorbeeld 'n slang, moet jy stelselmatig daaraan gewoond raak. Maar hoe doen jy dit?

Begin eers net aan slange

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Soek-soek
Kinders, kry julle mammie en daddy dat almal lekker kan saamspeel! Daar is 10 verskille tussen die twee prentjies hieronder. Kan jy almal vind? Watter een van die skaduwees hieronder is die meisietjie op die fietsie s'n? Klim die trappe en beweeg deu
Kuier1 min read
Ster-blokraai
Nr. 232 SKRYF SÓ IN: Vul die Ster-blokraai korrek in, skryf die letters in die kleurblokke neer en gebruik dit om die antwoord op die vraag te ontrafel. SMS jou antwoord, naam, van en plek, asook Ster-blokraainommer na 42508 voor 15 Mei 2024. SMS/R1,
Kuier5 min read
Dié Goue Meisie Ken Net Van Wen!
Sy is soos ‘n vis in die water. En toe die 19-jarige swemsensasie Minke Janse van Rensburg in Maart by die Trisoom-Spele in Turkye haar ding doen, het sy die Suid-Afrikaanse vlag hoog laat wapper en die medaljes ingeryg. Minke het downsindroom, maar

Related