Huisgenoot

SWAK GEWOONTES KAN SOMS GOED WEES VIR JOU

IS JY ook soms lus om net een dag nie te bad nie? Of kan jy soms net nie die versoeking weerstaan om ’n skinderstorie oor te vertel nie? Selfs al vreet die skuldgevoelens jou ná die tyd op?

Ons almal het sulke stoute gewoontes wat ons nie altyd kan beteuel nie, selfs al voel ons sleg daaroor.

Dalk help dit ’n bietjie met jou skuldkomplekse om te hoor baie van dié “slegte gewoontes” kan eintlik nogal goed wees vir jou.

“Sommige gewoontes, soos om te rook, is natuurlik altyd sleg vir jou,” sê die sielkundige Jivan Dempsey. “Maar daar is ander wat nie noodwendig sleg is nie, afhangende van waar en wanneer jy dit doen.” Konteks is belangrik, en bepaal dikwels of iets ’n positiewe of negatiewe uitwerking gaan hê.

Dalk is dit ook vir jou tyd om

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Huisgenoot
REDAKSIE 021-406-4552 REDAKTEUR Yvonne Beyers NUUSREDAKTEURS Cyril Blackburn, Suzaan Hall EINDREDAKTEUR Hugo Loubser PRODUKSIEREDAKTEUR Marius Visser INHOUDSREDAKTEURS Deon Lamprecht, Johannes de Villiers, Susan Samuel TEKSREDAKTEURS Brenda Pienaar,
Huisgenoot5 min read
’n Beter Lewe Vir Elijah
DIE blondekoppie sit knus op sy ma se skoot, en Michanka van Zyl skep met ’n teelepel van die koffie uit haar koppie en voer dit vir klein Elijah. Die mannetjie drink gulsig aan die boeretroos. Hy is al een jaar oud, maar hy kan nie self ’n lepel na
Huisgenoot5 min read
Voor Jy Kan Sê Mes
MY MA. Dis waar ek leer vis vlek het. Ek was 14 toe my ma my saam gevat het hawe toe. Sy’t elke aand huis toe gekom en dan sien ons hoeveel geld sy het. “Hulle’t klomp geld, nè?” het ek en my broertjie altyd vir mekaar gesê. Ons wou ook daar werk. Ee

Related