Rooi Rose

10 WENKE vir meer woema

Toe die Dalai Lama gevra is wat hom die meeste van die mensdom verbaas, was sy antwoord: “Die mens. Hy offer sy gesondheid op om geld te maak, en dan offer hy sy geld op om sy gesondheid terug te kry. Dan is hy so angstig oor die toekoms dat hy nie die hier en nou geniet nie, wat uiteindelik beteken dat hy nie regtig nou óf in die toekoms voluit leef nie. Hy leef asof hy nooit gaan sterf nie, en sterf dan sonder dat hy werklik geleef het.”

Toegegee, die Dalai Lama doen nie ’n tradisionele werk soos die meeste van ons nie. Hy hoef ook nie te wonder hoe die verhoogde petrolprys of die verhoogde mediese fonds-premie sy begroting gaan raak nie, en van kinders grootmaak terwyl jy ’n loopbaan en ’n huwelik balanseer, het hy nie die vaagste benul nie. Maar hy het ’n punt beet: ons gejaagde lewe veroorsaak dat baie van ons besig is om ons dood te lééf. Ons jaag van een faset van ons

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rooi Rose

Rooi Rose2 min read
Wat Jy Moet Weet
Weet onder watter bedeling jy getroud is. Huwelike in Suid-Afrika word deur die Wet op Huwelikseiendom 88 van 1984 gereguleer. Elke persoon wat wil trou, moet voor die tyd besluit of hulle ’n huweliksvoorwaardekontrak wil opstel. Die wet maak voorsie
Rooi Rose4 min read
’n Natuurlike HELD
Vertel ons van jou verhouding met die natuur en jou liefde vir die buitelewe? Daar is ongerepte plekke in die natuur waar mense hul batterye kan herlaai wanneer die besige stadslewe jou leeggetap het. Ek het pas teruggekeer van ’n 12 dae lange vakan
Rooi Rose1 min read
Blink
Die belangrikste is dat jy die klere bedags ook moet kan dra. ’n Goue blinkerbaadjie is nou die perfekte pasmaat by ’n gestreepte blou toeknoophemp. 1 BAADJIE (R899; S-XL) ZARA. 2 T-HEMP (R199; XS-XL) MANGO. 3 SNEAKERS (R1 599; 3-11) ADIDAS. 4 WYE

Related