Rooi Rose

’n Natuurlike HELD

Vertel ons van jou verhouding met die natuur en jou liefde vir die buitelewe?

Daar is ongerepte plekke in die natuur waar mense hul batterye kan herlaai wanneer die besige stadslewe jou leeggetap het. Ek het pas teruggekeer van ’n 12 dae lange vakansie op die Colorado-rivier in die Grand Canyon. Dit was net ek, my vrou, my seun en ’n paar vriende. Daar was niks waaraan ons dringend aandag moes gee nie. Dit was net die water, die rotsformasies, die lug en ons eie gedagtes. Dit is ’n atmosfeer wat kalmte en perspektief bring. Dit is my ondervinding van die natuur, en dit is ook deels die boodskap wat die fliek by mense

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rooi Rose

Rooi Rose1 min read
Nog Wenke
• Sukses in die geleentheidsekonomie beteken ook harde werk, selfdissipline en bestuur. • Beoordeel jou aptyt vir risiko en jou selfbestuursvernuf en kry afrigting sou jy dit benodig. • Definieer sukses vir jouself, asook die rede waarom jy geleenthe
Rooi Rose2 min read
Wat Jy Moet Weet
Weet onder watter bedeling jy getroud is. Huwelike in Suid-Afrika word deur die Wet op Huwelikseiendom 88 van 1984 gereguleer. Elke persoon wat wil trou, moet voor die tyd besluit of hulle ’n huweliksvoorwaardekontrak wil opstel. Die wet maak voorsie
Rooi Rose1 min read
Vergrote Prostaat
(Ook genoem BPH of benigne prostaathiperplasie). Hierdie nie-kanker prostaatvergroting is die algemeenste mannekwelling. Om een of ander rede bly die prostaat groter raak. Tipiese simptome is die aanhoudende behoefte om kort-kort te urineer, stadige

Related