Huisgenoot

Praat-paraat

SPANNING

’n Bietjie spanning voor ’n mondeling is nie noodwendig sleg nie, want dit kan help dat jy jou beste wil gee. Dis normaal. ’n Oormatige gevoel van spanning en angs is egter nie lekker nie en kan veroorsaak dat jy hakkel, oor jou woorde struikel en soms selfs nie eens ’n woord kan uitkry nie.

HANTERING VAN STRES

Die beste manier om ’n vrees of angs te oorkom, is dikwels om stelselmatig daaraan blootgestel te word. Dit word sistematiese desensitisering genoem. As jy bang is vir iets, byvoorbeeld ’n slang, moet jy stelselmatig daaraan gewoond raak. Hoe doen ’n mens dit? Begin eers net om aan slange te dink. Daarna kyk jy

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Huisgenoot
REDAKSIE 021-406-4552 REDAKTEUR Yvonne Beyers NUUSREDAKTEURS Cyril Blackburn, Suzaan Hall EINDREDAKTEUR Hugo Loubser PRODUKSIEREDAKTEUR Marius Visser INHOUDSREDAKTEURS Deon Lamprecht, Johannes de Villiers, Susan Samuel TEKSREDAKTEURS Brenda Pienaar,
Huisgenoot5 min read
’n Beter Lewe Vir Elijah
DIE blondekoppie sit knus op sy ma se skoot, en Michanka van Zyl skep met ’n teelepel van die koffie uit haar koppie en voer dit vir klein Elijah. Die mannetjie drink gulsig aan die boeretroos. Hy is al een jaar oud, maar hy kan nie self ’n lepel na
Huisgenoot5 min read
Voor Jy Kan Sê Mes
MY MA. Dis waar ek leer vis vlek het. Ek was 14 toe my ma my saam gevat het hawe toe. Sy’t elke aand huis toe gekom en dan sien ons hoeveel geld sy het. “Hulle’t klomp geld, nè?” het ek en my broertjie altyd vir mekaar gesê. Ons wou ook daar werk. Ee

Related