Rooi Rose

Studente, stres en selfdood

Oefening bly een van die beste maniere om stresvlakke te beheer

Oktober, November is knerstyd. Die jaar jaag ons almal. Maar niks druk tieners en studente so hard soos die eindeksamens nie. Die algehele desperaatheid knou baie. Sommige knak. Party maak ’n einde aan alles. SADAG sê een ondersoek wys dat sowat 20% van studente al selfdood oorweeg het. Hoewel ons universiteite nie syfers oor selfdood onder studente beskikbaar het nie, sê Jerome September, dekaan van studentesake aan die Universiteit van die Witwatersrand, dat dit in Oktober ’n hoogtepunt bereik.

Sielkundiges, opvoedkundiges en ma’s verstaan dit: Jongmense het uiters groot uitdagings. Een van die moeilikstes van die lewe is om jou eie identiteit te vestig en om jou plek in die wêreld in

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rooi Rose

Rooi Rose2 min read
Doen Dít Om Beter Te Slaap
• Eet kos wat hoog in triptofaan is (suiwel, neute, sade, piesangs, heuning en eiers), omdat dit jou help om beter te slaap. Drink 'n glas melk voor jy gaan slaap. Bly weg van sjokolademelk, want die suiker en kakao kan jou opkikker. • Vermy laataand
Rooi Rose1 min read
Nog Wenke
• Sukses in die geleentheidsekonomie beteken ook harde werk, selfdissipline en bestuur. • Beoordeel jou aptyt vir risiko en jou selfbestuursvernuf en kry afrigting sou jy dit benodig. • Definieer sukses vir jouself, asook die rede waarom jy geleenthe
Rooi Rose1 min read
Natuurlike Sofistikasie
LUCIA PICA SE WENK Beklemtoon die vou en onder die oë sodat jou oë opval en gebruik dan ’n wit oogomlyner net onder die boonste wimpers in die waterlyn van die oog. Wend maskara aan en moenie vergeet om jou wenkbroue in te vul nie. ’n Ligte onderlaag

Related