Huisgenoot

Begripstoetse

VANJAAR gaan ons sekere kern-akademiese begrippe en vaardighede kortliks, sommer blitsig, bespreek en jou raad gee oor hoe om sukses daarmee te behaal. Versamel al die “blitsgidse” dwarsdeur die jaar sodat jy dit altyd byderhand het as jy vinnig iets wil naslaan of hersien.

LEESBEGRIP

Die punt hiervoor is dikwels die slegste op ’n skoolrapport en dis die een ding waarvoor jy nie kan leer nie. Hoe kan jy jou punte verbeter?

As ons die woord begripstoets in sy twee basiswoorde opbreek, kry ons begrip en toets. Hoe goed jy die leesstuk verstaan en begryp, word dus getoets.

Jy kan nie en ’n paar kan jy jou vaardigheid hierin beslis verbeter.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Die Olimpiese Gimnas Nadia Comaneci
MONTREAL, 1976. In die fel kollig lyk sy soos ’n porseleinpoppie. Toe begin die 14-jarige gimnas met haar aanloop en jy kan ’n speld hoor val in die arena en televisiekamers wêreldwyd. Vir 30 sekondes swaai en tuimel sy deur die lug asof swaartekrag
Huisgenoot4 min read
Juffrou X - Sterre
By die Victory Heights Hoërskool is die eindeksamen net één van die uitdagings wat kinders in die gesig staar. Maar ’n paar onderwysers sal enigiets doen om hulle kinders ’n kans in die lewe te gee, binne of buite die klaskamer. Juffrou X (Trix Vivie
Huisgenoot4 min read
111 Jaar Met Pap, Vleis En Marog
DIE lug bo Mpumalanga se Hoëveld is vandag grys en bewolk. Amper soos die oorlogswolke wat 110 jaar gelede bo die verre Europa saamgepak het. Ons praat hier van die Eerste Wêreldoorlog wat in 1914 uitgebreek het. Daardie verskriklike slagting wat dee

Related