Kuier

BEGRIPSTOETSE

JOU KIND EN SKOOL

s begripstoetse vir jou kind een groot kopseer? Ons wys hoe hulle dit blitsig kan baasraak en sukses daarmee kan behaal. Hou hierdie artikel sommer naby as hulle vinnig iets wil naslaan of hersien.

LEESBEGRIP

Die punt hiervoor is dikwels die slegste op'n skoolrapport en dis die een ding waarvoor jy nié kan leer nie.

As ons die woord in sy twee basiswoorde opbreek, kry ons en . Hoe goed jy die leesstuk verstaan en begryp, word dus getoets. Jy kan nie vir begripstoetse leer nie, maar en'n paar kan jy beslis jou vaardigheid hierin verbeter.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
KYK UIT! Juffrou X
1 Dié nuwe kykNET-dramareeks draai om die vuurvreter-onnie, Juffrou X (Trix Vivier), wat wiskunde gee by ‘n skool waar haar leerders geweldige uitdagings, soos armoede, misdaad, drank en dwelms, in die gesig staar. Wanneer sy hulle wil beskerm, word
Kuier5 min read
Hoe Gemaak Met ‘N ‘Klankie’?
Niemand het nog ooit gekla oor my asem nie, maar ‘n mens wonder mos maar soms. My man gee my party oggende so ‘n snaakse kyk wanneer ons wakker word en ek met hom begin praat. Dan hol ek gewoonlik badkamer toe om vinnig my mond te spoel en tande te b
Kuier5 min read
Energie Van alle Kante!
Energie is die vermoë om werk te verrig. Dit kan ook beskou word as die krag wat beweging of handeling teweegbring. Ons sien die uitwerking van energie oral. Plante gebruik son-energie om te groei. Karre gebruik petrol (chemiese energie) om van die e

Related