Vir die meeste van ons is dit lankal nie meer net in Januarie wanneer ons die sente moet omdraai nie, maar elke maand. Betaaldag voel sommer vroeg in die nuwe maand baie ver en dan is daar nog die prys van aartappels, rys en eiers wat verlede jaar die hoogte ingeskiet, en met onderskeidelik 50%, 21 % en 55% gestyg het.
AS DIE RANDE KNYP
Feb 09, 2024
2 minutes
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days