Kuier

‘BID VIR ONS KLEIN VEGTER’

WARE LEWENSDRAMA

Haar geloof en vaste vertroue in wat die Here kan vermag is waaraan Madelaine Daniels (34) vasklou.

Dié ma van Steinkopf in die Noord-Kaap se vierjarige seuntjie, Fyzihano, is moontlik verlam ná 'n fratsongeluk by die Kaapstad—treinstasie.

Fyzihano, sy pa, Fyzle (31), en ma was op Maandag 22 Januarie besig om op die sypaadjie in Adderleystraat na hul voertuig te loop toe 'n swaar plastiekpaneel na bewering vanaf 'n Prasa-gebou op hul seuntjie geval het. Die bord is losgeruk deur 'n skielike rukwind en het glo van 'n konstruksie-gebou af geval en op hom beland. Fyzihano se nekkie het tydens dié fratsongeluk gebreek.

'n Hartseer Madelaine vertel hulle drie was in die Kaapse middestad vir allergietoetse op Fyzihano

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
Vra Dr. Jolene
Wat's PMDD en PMS? Dok, ek het nog altyd met vreeslike mood swings rondom my period gesukkel, en by tye voel dit selfs soos depressie. Ek het onlangs gelees daar is iets soos premenstrual dysphoric disorder (PMDD). Wat is dit, en hoe verskil dit van
Kuier5 min read
Craig IS KOERSVAS
Dit het soul-searching en ’n sabbatical gekos om die gevoel van overwhelmed wees af te skud, maar nou het een van die land se talentvolste sangerliedjieskrywers, Craig Lucas, sy groove back. Hy praat met Kuier oor sy jongste projekte vanuit sy huis i
Kuier2 min read
Maak Só Opsommings
’n Opsomming is ’n kort weergawe van die belangrikste inligting uit ’n lang teks. Jy gebruik dit veral wanneer jy moet leer vir ’n vak wat baie inhoud bevat en jy net spesifieke feite wil onthou (funksionele opsomming). Op skool word daar ook van jou

Related