Huisgenoot

KERSFEES SONDER ’N MA

MET sy tweeling in sy arms glimlag die trotse pa breed; sý grootste geskenk van die jaar is al vier maande oud.

Klein Janru en Hendré Schreuder is knus in kombersies toegewoel, hul ogies oop en nuuskierig. In die leefvertrek staan ’n Kersboom vrolik getooi vir die heel eerste Kersfees in hul lewe. Maar vir hul pa, Johandré, sal dit ook sy seerste feestyd ooit wees – die eerste Kersfees sonder sy geliefde Esmarié, die ma wat hul tweelingseuntjies nooit sal leer ken nie.

Al het die tweeling se koms vir Johandré (30) soveel vreugde gebring, lê die hartseer nog vlak oor die dood van sy vrou net vyf dae nadat sy die lewe aan die kosbare bondeltjies in sy arms geskenk het.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Die Olimpiese Gimnas Nadia Comaneci
MONTREAL, 1976. In die fel kollig lyk sy soos ’n porseleinpoppie. Toe begin die 14-jarige gimnas met haar aanloop en jy kan ’n speld hoor val in die arena en televisiekamers wêreldwyd. Vir 30 sekondes swaai en tuimel sy deur die lug asof swaartekrag
Huisgenoot4 min read
Juffrou X - Sterre
By die Victory Heights Hoërskool is die eindeksamen net één van die uitdagings wat kinders in die gesig staar. Maar ’n paar onderwysers sal enigiets doen om hulle kinders ’n kans in die lewe te gee, binne of buite die klaskamer. Juffrou X (Trix Vivie
Huisgenoot4 min read
111 Jaar Met Pap, Vleis En Marog
DIE lug bo Mpumalanga se Hoëveld is vandag grys en bewolk. Amper soos die oorlogswolke wat 110 jaar gelede bo die verre Europa saamgepak het. Ons praat hier van die Eerste Wêreldoorlog wat in 1914 uitgebreek het. Daardie verskriklike slagting wat dee

Related