Huisgenoot

JONG VROUE VOL BELOFTE

‘JY MOET NET JOUSELF WEES EN NIE TOELAAT DAT IEMAND DIT VIR JOU BEDERF NIE’

DIE tweeling se gunstelingtydverdrywe sluit in om die skop-skiet-en-mokerreeks S.W.A.T. op TV te kyk, hoender en pasta vir aandete te maak, en hul litte op die maat van Shawn Mendes en Camila Cabello se “Señorita” te swaai.

Met ander woorde: doodgewone tieners, vol lewenslus, en ’n ononderbroke geklets.

Hul ouers sal jou egter ’n ander verhaal vertel. Die feit dat hierdie twee meisies énigsins normaal kan lewe, wat nog te sê kan dans en kerjakker, is niks minder as ’n wonderwerk nie.

Die bewys daarvan is die effense kanteling in elke meisie se kop en chirurgiese letsels wat onder hul welige donker haredos verberg word.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Elders In Die Wêreld
Twee betogers van in die 80, wat lede is van die groep Just Stop Oil, het die glas oor die Magna Carta gebreek. Die Magna Carta is ’n bitter belangrike geskiedkundige Britse dokument uit 1215 – dis die eerste keer in die wêreld wat erken is dat die k
Huisgenoot4 min read
Hoe Werk ’n Kamera?
‘GOED, hier’s die tydskrif. Help my nou om ’n oulike advertensie te soek vir my skooltaak,” sê Bibi en sit die Huisgenoot op die tafel in die Babbelboomhuis neer. “Kan dit enige advertensie wees?” vra Palawa die kameelperd. “Is jy op soek na iets spe
Huisgenoot5 min read
‘Hy Bly Steeds ons Pa’
HY HET daardie dag tronk toe gegaan om die man te konfronteer wat weens sy ma se moord vasgetrek is. “Ek was gereed om hom die leviete voor te lees, to speak my mind,” vertel Dexter Kannemeyer terwyl hy na die rustelose see hier by Gqeberha se Somers

Related