SARIE

SWANGER TIENER ‘Dit was die alleenste tyd’

‘Ek was net klaar met skool en het saam met my vriend gebly omdat ek nêrens gehad het om heen te gaan nie. Ek was lank sonder werk, ons verhouding het deur ’n moeilike tyd gegaan en daar raak ek swanger. Ek was so geskok, want ek het toe pas ’n werk gekry, was ongetroud . . . En sê nou maar hy los my, waarnatoe gaan ek? Ek was ook bang ek is nie ’n goeie ma nie. Netnou is ek soos my ma, wat nie veel moeite met ons gedoen het nie. Die kinderhuis moes haar altyd kontak om te hoor of ons vakansies by háár kon gaan bly. Nooit het sy of my pa oor ons navraag gedoen nie en dit het gevoel of hulle ons sommer weggegooi het. Ek wou nie my kind se lewe verwoes nie.

My vriend se familie het vir ons ’n afspraak vir ’n aborsie gemaak. Ek was baie

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE1 min read
Sarie
REDAKTEUR Michélle van Breda KUNSDIREKTEUR Maresa Pretorius PROJEKBESTUURDER Pieter Hugo STYL- EN SOSIALE REDAKTEUR Fanie Cronjé 082 934 5226 MODEREDAKTEUR Amaria Carstens 072 041 3393 KOSREDAKTEUR Herman Lensing SKRYWER EN ASSISTENT MODE EN KOS
SARIE1 min read
Leef Binne Na Buite
Marcus se huis is soos ’n treinstasie met ’n vloei van mense wat gou kom inloer, maar toe die huis in aanbou was, het hy ’n frons of twee van die plaaslike inwoners gekry. As argitek wou hy hê die huis moet sy opleiding in die modernistiese styl weer
SARIE8 min read
Net Cindy, Niks Fancy Nie
Hier is een rol wat Cindy Swanepoel-aanhangers nie sien kom het nie. Cindy as ’n idioom. Kry die prentjie: woordelose papierpop Cindy, met groot rooi kartonlippe en tande wat daaruit tuimel as dit oopgaan . . . ’n Mond vol tande. Die Wonderlike Wêrel

Related