Kuier

SWANGER OP DIE DIE SKOOLBANKE

IND IE NUUS

Sy was 18 en in graad 11 toe sy swanger raak. En toe haar 21-jarige kêrel dié nuus hoor, het hy haar netso gelos, vertel Lizzy Moses* (nou 21) van Sebokeng buite Vanderbijlpark.

Sy was op moedverloor se vlakte en het dit “'n paar keer” oorweeg om haar eie lewe te neem, want sy was alleen, uitgesluit uit vriendekringe, en haar ouers was afwesig.

“My ma was meestal by haar kêrel en ek het nooit geweet waar hulle is nie. My pa het ons gelos toe ek baie klein was. Toe ek uitvind ek is swanger, was ek baie bang, want ek was op skool en wou matriek klaarmaak,” vertel Lizzy.

“Ek was ook bang vir wat my vriende en onnies sou sê. Ek het uitgehou vir so lank as wat ek kon

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier2 min read
Die A-z Van K-beauty
Koreaanse skoonheidsorg, oftewel K-beauty, is al ‘n ruk lank die in-ding onder skoonheidskenners. Die klem is op moisturising, bestanddele wat sagkens op die vel werk, en ‘n natuurlike gloed van binne. Jy het dalk reeds produkte wat as Koreaanse skoo
Kuier2 min read
Boodskappe
“My ma het my geleer van menswees”, 9 Mei Ek het Jill (Levenberg) en haar ma op die Koortjies-program gesien en toe die fantastiese band tussen ma en dogter gesien, en hoe hulle ‘n mens lekker kan laat lag. Antie Carol het in daardie oomblik diep in
Kuier1 min read
11 April 2024 Se Oplossings
VRAAG: Wie vertolk die rol van Penelope in Bridgerton? WENNER: STER-BLOKRAAI NR. 231 Ilse Swart, Melkbosstrand Dwars: 1. Kallus; 7. Boeke; 12. Ria; 13. Auk; 14. Onwel; 15. Irak; 16. Rigters; 17. Sensus; 21. Semi; 22. Meen; 25. Vlae; 27. Ore; 29. Invo

Related