Kuier

SKOOL TOE MET OUTISME

As ouer is dit jou hartswens om jou kinders gelukkig te sien grootword en floreer in alle aspekte van hul lewe. Wanneer hulle egter met spesiale behoeftes gebore word, of dit later ontwikkel, kan die pad vorentoe soos ‘n berg voor jou lê.

Ouers van kinders op die outismespektrum kan getuig hiervan. Dinge kan veral lol as hul kinders kleuterskool toe moet gaan, skoolgaande ouderdom bereik, of aansoek moet doen vir hoërskole.

Mimi Hewett, ‘n geregistreerde berader van die Kaap, sê ouers van kinders op die outisme-spektrum ervaar hoër stresvlakke en is meer geneig tot angstigheid en depressie weens die talle uitdagings in terme van kommunikasie met hul kinders, en dié wat skolering meebring.

“Die ouers van kinders met outisme voel dikwels gespanne, depressief, oorweldig, onseker, skaam en skuldig. Hulle voel ook magteloos om hul kinders te help,” verduidelik Mimi.

Conlynn Claasen (35) van Wellington in

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
Vra Dr. Jolene
Wat's PMDD en PMS? Dok, ek het nog altyd met vreeslike mood swings rondom my period gesukkel, en by tye voel dit selfs soos depressie. Ek het onlangs gelees daar is iets soos premenstrual dysphoric disorder (PMDD). Wat is dit, en hoe verskil dit van
Kuier11 min read
Vaarwel Aan Die Vlei Se Mense
Die wel en weë van die leerders en onnies by die fiktiewe Hoërskool Arendsvlei op die Kaapse Vlakte hou ons sedert 1 Oktober 2018 vasgenael voor ons TV's. Daar was gekonkel, hope verraad, affairs en selfs ’n moord of twee (of drie) … En nou, ses seis
Kuier2 min read
Maak Só Opsommings
’n Opsomming is ’n kort weergawe van die belangrikste inligting uit ’n lang teks. Jy gebruik dit veral wanneer jy moet leer vir ’n vak wat baie inhoud bevat en jy net spesifieke feite wil onthou (funksionele opsomming). Op skool word daar ook van jou

Related