ONS LESERS vertel…
Hy wil grense verskuif en ‘n verskil maak. Jeremy Dietsiso (30) van Happy Valley in die Kaap is sterk op pad om dié leuse van hom te bereik. Hy glo sy ma se gebede, sy onwrikbare geloof en onnies wat op sy pad gesit is, het hom die mens gemaak wat hy