Kuier

WEG MET ALLE WILLIEWERKERS

Ek het ‘n broertjie daaraan dood dat gesonde mense wil leeglê. Mense wat kán, en nie wíl werk nie.

Suid-Afrika het een van die hoogste werkloosheidsyfers en mense sukkel om werk te kry. Dít verstaan ek, maar daar is diegene wat nie eens soek nie. Met diesulkes het ek ‘n probleem. Mense wat maak asof ‘n regeringstoelae ‘n reg is. Wat kan jy vir R350 koop? Dit kan mos onmoontlik ‘n langtermynplan wees.

Kom ons begin by die begin. Niemand wíl werk nie. Miskien het jy al iemand ontmoet wat

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Fotoblokraai
NR. 312 SAAMGESTEL DEUR: PENPRET FOTO'S: ER LOMBARD EN INSTAGRAM/@CHEFREUBENRIFFEL, @GRANT9_WILLIAMS ■
Kuier7 min read
As Klaasvakie Wegkruipertjie Speel
Hande op as die bedkassie al jou kopkussing was terwyl jou kleuter jou hele bed oorvat. Of as jou baba net vir ‘n paar minute op ‘n slag slaap of jou skoolgaande kind nog laatnag wakker is en soggens vol nukke is met opstaantyd. Michey* ken dié gevoe
Kuier3 min read
'N Plekkie In Die Son Vir Almal
Brenden As jy nog nie Chasing the Sun 2 gekyk het nie, wil ek met alle respek vra jy moet vir my die klip wys waaronder jy die laaste ruk weggekruip het. Ja, met die cost of living-krisis is dit nie vir almal moontlik om DStv te kan bekostig nie, so

Related