Discover millions of ebooks, audiobooks, and so much more with a free trial

Only $11.99/month after trial. Cancel anytime.

Die Geheime van die Lewe: Inspirasie wat jy nooit sal vergeet nie!
Die Geheime van die Lewe: Inspirasie wat jy nooit sal vergeet nie!
Die Geheime van die Lewe: Inspirasie wat jy nooit sal vergeet nie!
Ebook68 pages33 minutes

Die Geheime van die Lewe: Inspirasie wat jy nooit sal vergeet nie!

Rating: 0 out of 5 stars

()

Read preview

About this ebook

Inspirasie wat jy nooit sal vergeet nie!

           Raak harte

                                Verander lewens

LanguageAfrikaans
PublisherBadPress
Release dateDec 3, 2020
ISBN9781071577783
Die Geheime van die Lewe: Inspirasie wat jy nooit sal vergeet nie!
Author

Bernard Levine

Awesome Love Hidden Secrets of the Jewish World Now Revealed What would you do for the one you love? Who took the name of God out of the Bible? 100's of Opportunities for you to make money How to witness to Jews about Jesus You are not supposed to know the Secrets of the Jews  Intimate Sex Secrets of the Jews The Best of Bernard Levine The Secrets of the Jews How to find a job quickly and easily Make money collecting books, get free celebrity autographs and more! Expert Telemarketing The Secrets of the Jewish World Why I left the Jewish religion to follow Jesus How to meet your soul mate There Is Nothing to Pay! Meet Freddy the friendly Fireman How to please your loved one in 100 different ways Children love Nursery Rhymes Children love to tell jokes Get paid for the poems you write How To Receive Your Miracle The Fun Conversation Book Change Your Destiny A Book Full of Wonderful Exciting Surprises Meet Tommy the funny Toy Maker How to get paid appearing in TV Ads and Soapies The Secrets of Life Fun By The Ton Make money collecting everyday easy to find items The World's Best Loved Inspiration Save the Jews Do You Remember? Children Love to Sing How to make your life more exciting You can never say ‘Thank You’ enough to Jesus The Jewish Confidential Files never published before When you pray, God sends angels Did you live? Did you love? Did it matter? Darling, I want you to know how very special you are to me Have you heard there are going to be prizes handed out in heaven?  What would you do if you saw Jesus? The Bernard Levine Christian Library Your Favorite Bernard Levine Christian Books How to Get Paid and Start Earning a Good Income Thank God for His Angels that Watch Over You Thank God for the day that Jesus took your place Caring is going to the ends of the world for a stranger

Read more from Bernard Levine

Related to Die Geheime van die Lewe

Related ebooks

Related articles

Reviews for Die Geheime van die Lewe

Rating: 0 out of 5 stars
0 ratings

0 ratings0 reviews

What did you think?

Tap to rate

Review must be at least 10 words

    Book preview

    Die Geheime van die Lewe - Bernard Levine

    DIE GEHEIME VAN DIE LEWE

    Deur Bernard Levine

    (Inspirasie wat jy nooit sal vergeet nie!)

    ––––––––

    Raak harte 

    Verander lewens

    ––––––––

    TOEWYDING

    Met diepe dank en

    Waardering aan

    My Vrou, Chrissie ...

    ‘Dankie'vir al jou ondersteuning, jou liefde en jou sagmoedigheid.

    ––––––––

    Aan Whiskers (Wikkie)...

    Jy is so 'n kosbare,

    pragtige kat

    Opreg van die hart

    Bernard Levine

    Kopiereg

    Alle regte voorbehou onder Internasionale Kopiereg Wetgewing.

    Geen deel van hierdie boek mag gereproduseer of versprei word in enige vorm of op enige manier, elektronies of meganies, insluitende fotokopiëring, opname of deur enige informasie stoor of herwin sisteem, sonder die voorafgaande toestemming van die skrywer nie.

    ––––––––

    ©Bernard Levine 20160

    ––––––––

    DAAR GAAN EK, MAAR VIR DIE GENADE VAN GOD

    Laat ek jou voorstel aan Aubrey. 

    Ek was by 'n partytjie, toe 'n jong man na my toe gekom het ...

    Hi.  Ek het jou nog nooit ontmoet nie ... Is jy 'n vriend van die eienaar van die huis? ... Wat is jou naam? 

    Ek antwoord: ‘Bernard Levine’

    Ek glo dit nie!, roep hy uit, is jy dié Bernard Levine?

    Aubrey reik skielik in sy sak en trek 'n uitgediende stukkie, opgevoude papier uit ... Het jy hierdie woorde geskryf? ... Hy begin bewe en stotter, Ek bedoel, het jy regtig Die Geheime van die Lewe geskryf?

    Ja, dit is my woorde, antwoord ek verras.

    "Sal jy asseblief my vriend wees?  Ek lewe by jou woorde ... dit is wat ek glo en dit is 'n groot deel van my lewe! ...

    Terloops, wat doen jy die Sondagoggend?  Ek sal jou graag iets wil wys ... Ek is seker jy sal baie geinteresseerd wees ... Kan ons om 6 vm ontmoet? ... Waat bly jy? ... Ek sal jou kom haal ... ons kan in my voertuig gaan."

    Dit was 'n warm somers oggend ... die ruite van Aubrey se motot was wyd oop en het 'n welkome briesie ingelaat.

    Ons arriveer by 'n park en Aubrey stop sy voertuig by 'n bushalte.

    Daar was 3 haweloses, of sal ek sê hobos, aangetrek soos jy hulle gewoonlik sal vind met ou uitgeweerde klere en deurmekaar hare.

    Aubrey roep uit na hulle: Hi daar ... Is dit nie 'n pragtige oggend nie ... Ek is seker julle is baie honger ... hoekom kom klim julle nie in my motor en dan neem ek julle vir 'n goeie ontbyt nie?

    Hulle het net vir ons gekyk en toe weer weg gekyk.

    Daar was geen reaksie van die drie hobos nie ... Aubrey het om die park gery en sy voertuig by 'n ander bushalte gestop ... daar was een hobo wat op 'n harde houtbank gelê het.

    Aubrey het die hobo gegroet: "Wat 'n lieflike oggend is dit nie ... Ek wil graag vir jou 'n goeie ontbyt gee ...

    Enjoying the preview?
    Page 1 of 1