Huisgenoot

SEKS, LEUENS, LIEFDE EN SPYT

WAT IS die een ding waaroor jy sou bieg as jy dit anoniem kon doen? Watter geraamtes in jou kas sou jy dan ontbloot?

Toe die Kaapstadse skrywer Khaya Dlanga ’n rits uiters persoonlike vrae op sosiale media vra, het hy gou gesien mense is aansienlik minder skaam hier as elders. Dieselfde dinge wat iemand nooit eens sou oorweeg om teenoor ’n geliefde te erken nie, word dikwels sonder ’n oomblik se huiwering aanlyn gedeel.

Khaya het Instagram Stories vir sy taak ingespan – ’n nuttige hulpmiddel op dié platform waarmee ’n mens vrae kan vra wat dan anoniem beantwoord kan word.

Hy het maande lank aanhou vrae plaas, en hy was verstom oor die openhartige antwoorde wat hy gekry het.

‘OP ’N VREEMDE MANIER HET EK SOOS ’N

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Vuurvliegies
VERBEEL jou dis laat op ’n warm someraand en skielik kry die naglug om jou lewe. Oral dartel vrolike klein liggies rond wat die landskap in ’n sagte gloed omhul. Dis die vuurvliegies wat uitgekom het en nou met mekaar maats maak deur hul liggies te f
Huisgenoot1 min read
Op Die Skoolbanke …
ANTWOORDE: 1. JESSICA ALBA, 2. AVRIL LAVIGNE, 3. NICOLAS CAGE, 4. CINDY CRAWFORD, 5. BARACK OBAMA, 6. QUEEN LATIFAH, 7. OWEN WILSON, 8. MADONNA, 9. TOM HANKS ■
Huisgenoot2 min read
Vermaak Vir Almal
Ons land se jongste TikTok-sensasies spog nou ook met hul eie kosreeks, Tietie en Nanna kook, op VIA. Dié twee Kaapse susters kook dat die stoom staan in hul woonstel in die Strand, en hul tradisionele geregte laat oud en jonk se mond water. Dink aan

Related