Huisgenoot

KERKWEES IN ‘LOCKDOWN’

EK WOU eintlik perdewetenskap gaan swot het, maar Tukkies het dit nie aangebied nie.

Met die ope dag het ek besluit om na die teologiese fakulteit te gaan kyk. My ma was stomgeslaan. Sy het in ongeloof gevra of ek weet wat teologie is.

Ek het daar ingestap en die stem van die Here gehoor. ’n Stem wat sê: “Hier is waar jy moet wees.” Ek het dadelik vrede gehad. Ek het daar uitgestap, my vorms ingevul, dit ingegee – en dit was dit.

As ek terugdink daaraan, maak dit nou vir my baie sin. Ek was altyd deel van die CSV. Ek het by ’n teetuin gewerk om

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Vier Die Liefde
Hy het byna twee dekades gelede gesing oor sy “Jessie baby” – sy was ’n Jessica aan wie hy tóé al sy ewige liefde verklaar het. Die ironie, natuurlik, is dat die rasperstemsanger RAY DYLAN nie in 2007 geweet het wie dié Jessica is nie, tot hy haar se
Huisgenoot2 min read
Ziza En Nickey Jacobs
EK HET my pa in 2004 in ’n ongeluk verloor. Hy het van Victoria-Wes Kaap toe gegaan om werk te gaan soek, en hy sou weer in Desember daai jaar terugkom, maar hy’s in November in die ongeluk dood. So toe is die broodwinner weggevat. Dinge was donker.
Huisgenoot6 min read
Menings Oor Stories Op Huisgenoot.com
Marinda Engelbrecht praat oor haar vriendskap met Peter Veldsman, die befaamde sjef, kosredakteur en kookboekskrywer wat op 82 oorlede is Hy was ’n ware kosikoon, so innoverend en wêreldwyd gerespekteer. Saluut! My deeglik gebruikte versameling harde

Related