Skryf gerus vir my oor jou sake van die hart of moeilike persoonlike kwessies. Ek beantwoord hier vrae en briewe van lesers, en gee graag raad. Ek sal nie jou naam bekend maak nie en jou identiteit bly vertroulik. Skryf vir my by: Vra vir Irma, Posbus 1802, Kaapstad 8000 of stuur jou e-pos na vravirirma@gmail.com of SMS Vra vir Irma gevolg deur jou vraag na 36489.
‘DRUK NET DEUR, AL IS DIT HOE MOEILIK – DIE SON SAK NIE NET NIE, DIT KOM WEER OP OOK’
– IRMA
’N NUWE SEISOEN VIR ONS MANS
“Dis heerlike lente, die winter’s