Huisgenoot

MY BRIEFIE TEEN DIE SEER

LIEWE LESER,

MY BREIN wil dit amper nie verwerk dat ons al weer aan die einde van nog ’n jaar staan nie.

In Januarie het ek op my rusbank gesit, hoogs tevrede dat my dekor en meubels uiteindelik lyk soos wat ek en my oorlede man dit beplan het. Die lêer wat ons destyds saamgestel het met idees en foto’s kan nou uiteindelik ná vyf jaar toegemaak word.

Ek vryf ingedagte oor my ringvinger. Die hitte laat die laaste diamantring wat Sampie vir my gekoop het effe styf sit.

Dit is ’n pragstuk. Hy het dit in 2016 vir my gegee om die première van Vir die voëls te vier.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Die Von Trapps? Nee, Die Van Biljons
PETORIA is dalk ver van die sneeubedekte pieke van Oostenryk, maar moenie verbaas wees as jy hier ’n ma, pa en rits singende kinders, nes die Von Trapps uit The Sound of Music, teëkom nie. Een gesin, vier kinders, en ’n klomp optredes op nasionale en
Huisgenoot1 min read
Vyf Kitsfeite Oor Majozi
1 “Ek is ’n koffiesnob, en jy kan met my toor as jy vir my ’n goeie pour-overkoffie maak.” 2 “My grootste guilty pleasure is ’n lekker soet pasteis de nata – die Portugese vla-tertjie.” 3 Hy is lief vir boks, en as hy nie op toer is of besig met musi
Huisgenoot4 min read
Suidoosterfees: Kultuur In Die Kaap
Niks soos ’n bietjie humor om jou maagspiere te oefen nie! Die immergewilde FRANK OPPERMAN het oud en jonk laat skater met sy eenmanstuk. Hierin word die reünie van die Hoërskool Totius se 1980-matriekgroep gehou, en elke klasmaat kry ’n beurt agter

Related