Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

1 ‘DIE LEWE IS ONVOORSPELBAAR’

Tshepo Maise (22), ’n mediese student, het vroeër vanjaar Bell-gesigsverlamming gekry. Nou inspireer hy ander met sy positiewe houding

Ek het dit ook 20 jaar gelede gehad. As jy so jonk is, laat dit jou met baie vrae. Elke terugslag in jou lewe kom met ’n rede. Vertrou net, jong man, die Here sal sy salwende hand gebruik om jou te genees. Baie sterkte.

MARIA

Ek het in 2019 ook Bell-gesigsverlamming gekry. Ek het herstel, maar dis nie ’n maklike tyd in ’n mens se lewe nie. Met fisioterapie, medisyne, ’n positiewe uitkyk en gebed het ek deur dit gekom.

CHANTELLE

Ek het dit ook 50 jaar gelede gehad. Ek was toe net 14 jaar oud. My gesig het egter weer reggekom danksy fisioterapie. Ek bid dat jou gesig ook ten volle sal herstel. Vertrou net.

MARIANA

Hou net aan glo jy gaan hierdie siekte wen en doen jou oefeninge.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Filantroop
beteken liefde en “anthropos” beteken mens of mensdom. In die oorspronklike Grieks beteken dit “liefde vir die mensdom”. ’n Filantroop is ’n weldoener wat sy tyd en geld gebruik om ander mense te help. In die middel van Indië se maand lange verkiesin
Huisgenoot5 min read
Spele-droom Vir Die Slim, Vinnige Outjie Van Ceres
AS KIND het hy in die stofstrate van Ceres saam met sy maatjies raakrugby gespeel – ’n regte klein blits met ’n Cokeplastiekbottel vol sand as die bal. Toe al het almal geweet: Dié mannetjie is vinnig, hoor. Maar nooit sou hy kon droom dat hy eendag
Huisgenoot8 min read
’n Sussie Ná Al Die Wag En Seer
HUL storie is een van báie wag. Van járe se gewag. En van teleurstelling keer op keer. Só graag wou hulle kinders van hul eie hê dat hulle nie net een of twee of drie keer in vitrovrugbaarheidsbehandeling ingespan het nie, maar ’n volle 17 keer. Sewe

Related