Julle sê ...
OP GESONDHEID EN BALANS
Soos ek deur sosiale media wandel, sien ek inskrywings van regte klakouse, Martie Martelaars en natuurlik ook die Vervelige Fanies, Positiewe Priscillas en Eksentrieke Erikas. Dan ook dié wat tot vervelens toe hul opinies, geloof, uitkyk op ras en seksuele oriëntasie in jou keelgat wil afdruk. So is die lewe ook, almal verskillend, elkeen eintlik op sy eie missie, dankie tog vir die Heer se wye genade.
Ek het die afgelope ruk op reis gegaan, die oeroue soeke na diepgewortelde vrede en geluk. Die grendeltydperk is grotendeels verantwoordelik vir hierdie drang om antwoorde te kry op die lewe se vrae. Ek het meditasie, joga, hipnose en (tong in die kies) met oorgawe nagevors! Verskillende gelowe is aandagtig met mekaar vergelyk. My dieet is drasties aangepas en my geliefde
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days