Discover millions of ebooks, audiobooks, and so much more with a free trial

Only $11.99/month after trial. Cancel anytime.

Omgee is om tot die einde van die wêreld te gaan vir 'n vreemdeling
Omgee is om tot die einde van die wêreld te gaan vir 'n vreemdeling
Omgee is om tot die einde van die wêreld te gaan vir 'n vreemdeling
Ebook94 pages32 minutes

Omgee is om tot die einde van die wêreld te gaan vir 'n vreemdeling

Rating: 0 out of 5 stars

()

Read preview

About this ebook

Jy is gebore om berge te versit

Om lig aan verlore siele te gee

Om mense se lewens te genees

Met vriendelike woorde

Om op te staan en geloof te bring

Aan 'n gebreekte hart

Deur gebed

En met God se hulp

Sal jy lewens verander

Met die geskenk van liefde

LanguageAfrikaans
PublisherBadPress
Release dateApr 14, 2021
ISBN9781071596371
Omgee is om tot die einde van die wêreld te gaan vir 'n vreemdeling
Author

Bernard Levine

Awesome Love Hidden Secrets of the Jewish World Now Revealed What would you do for the one you love? Who took the name of God out of the Bible? 100's of Opportunities for you to make money How to witness to Jews about Jesus You are not supposed to know the Secrets of the Jews  Intimate Sex Secrets of the Jews The Best of Bernard Levine The Secrets of the Jews How to find a job quickly and easily Make money collecting books, get free celebrity autographs and more! Expert Telemarketing The Secrets of the Jewish World Why I left the Jewish religion to follow Jesus How to meet your soul mate There Is Nothing to Pay! Meet Freddy the friendly Fireman How to please your loved one in 100 different ways Children love Nursery Rhymes Children love to tell jokes Get paid for the poems you write How To Receive Your Miracle The Fun Conversation Book Change Your Destiny A Book Full of Wonderful Exciting Surprises Meet Tommy the funny Toy Maker How to get paid appearing in TV Ads and Soapies The Secrets of Life Fun By The Ton Make money collecting everyday easy to find items The World's Best Loved Inspiration Save the Jews Do You Remember? Children Love to Sing How to make your life more exciting You can never say ‘Thank You’ enough to Jesus The Jewish Confidential Files never published before When you pray, God sends angels Did you live? Did you love? Did it matter? Darling, I want you to know how very special you are to me Have you heard there are going to be prizes handed out in heaven?  What would you do if you saw Jesus? The Bernard Levine Christian Library Your Favorite Bernard Levine Christian Books How to Get Paid and Start Earning a Good Income Thank God for His Angels that Watch Over You Thank God for the day that Jesus took your place Caring is going to the ends of the world for a stranger

Read more from Bernard Levine

Related to Omgee is om tot die einde van die wêreld te gaan vir 'n vreemdeling

Related ebooks

Related articles

Reviews for Omgee is om tot die einde van die wêreld te gaan vir 'n vreemdeling

Rating: 0 out of 5 stars
0 ratings

0 ratings0 reviews

What did you think?

Tap to rate

Review must be at least 10 words

    Book preview

    Omgee is om tot die einde van die wêreld te gaan vir 'n vreemdeling - Bernard Levine

    Omgee is om tot die einde van die wêreld te gaan vir 'n vreemdeling

    Bernard Levine

    ––––––––

    Vertaal deur Delaney Hall 

    Omgee is om tot die einde van die wêreld te gaan vir 'n vreemdeling

    Geskryf deur Bernard Levine

    Kopiereg © 2021 Bernard Levine

    Alle regte voorbehou

    Versprei deur Babelcube, Inc.

    www.babelcube.com

    Vertaal deur Delaney Hall

    Babelcube Books en Babelcube is handelsmerke van Babelcube Inc.

    Omgee is om tot die einde van die wêreld vir 'n vreemdeling te gaan

    Deur Bernard Levine

    Jy is gebore om berge te versit,

    om lig aan verlore siele te verskaf,

    om mense se lewens gesond te maak met vriendelike woorde,

    om op te staan en geloof

    na 'n gebroke hart te bring

    Deur gebed en met God se hulp.

    Jy sal lewens verander

    met die geskenk van liefde.

    'n Bedelaar het vir kos kom vra.

    Ek het vir hom gesê om na die agterdeur te kom en gevra om op die vloer te sit terwyl ek oorskietkos gaan haal het om na hom toe te bring.

    Ek het vir hom kos gebring en gesê, kom ons bid.  Herhaal nou agter my aan Ons VADER in die Hemel.

    Hy sê Jou Vader in die Hemel.

    Ek sê Nee, sê ONS VADER in die Hemel.

    Weer sê hy Jou Vader in die Hemel!!!

    Dit het my ontsettend geïrriteer!

    Ek vra hom waarom hy Jou vader sê wanneer ek sê Ons VADER?

    Hy sê "Meneer, dis as volg,

    As ek sê ONS VADER, word ons albei broers.

    As ons broers is, sal u my ingenooi het deur die voordeur en nie agter om nie; u sou my gevra het om by u etenstafel te sit en nie op die vloer nie; u sou ook nie vir my ou kos gegee het nie!

    Meneer, op 'n manier is dit onmoontlik dat ons seuns van dieselfde vader kan wees!"

    Hy mag jou Vader wees, maar hy kan nie ONS vader wees nie!

    Wie se VADER is Hy?

    Dit het 'n bedelaar geneem om my die WAARHEID te leer!!!

    GOD word ons VADER wanneer ons

    mekaar soos broers en susters

    behandel.

    'N PRAGTIGE GESKENK VIR GOD

    Wanneer jy iets opoffer

    om aan 'n behoeftige te gee,

    wanneer jy 'n kind leer bid,

    wanneer jy uit jou pad gaan

    om 'n vreemdeling te help

    is dit 'n pragtige geskenk vir God.

    Wanneer jy God se Woord spreek

    en lig op die wêreld bring,

    wanneer jy die hart

    van die lydende gesond maak,

    wanneer jy goedheid bewys

    aan die wat seer het,

    hoe wonderlik en kosbaar

    is daardie oomblik!

    Wanneer jy hoop

    in iemand se lewe inbring,

    wanneer jy die arme seën

    met jou liefde,

    wanneer jy God jou nommer

    Enjoying the preview?
    Page 1 of 1