Discover millions of ebooks, audiobooks, and so much more with a free trial

Only $11.99/month after trial. Cancel anytime.

Inspirerende Gedigte
Inspirerende Gedigte
Inspirerende Gedigte
Ebook103 pages1 hour

Inspirerende Gedigte

Rating: 0 out of 5 stars

()

Read preview

About this ebook

Dit was Aand en dit was Môre die Sesde dag,
Adam het op sy Vrou gewag,
Aan die Slaap geraak en Wakker geword,
Toe vind hy dat sy een Ribbebeen kort,
Hy soek toe Hier en hy soek toe Daar,
Totdat hy Iemand in die Tuin gewaar,
Dit is `n Vrou! Mooi, Lank en Skraal,
Hy herken sy Rib en hy gaan Haar haal.

Solank hulle nog Kaal kon loop was alles Goed,
Want Klere was Skaarse en Dure goed,
Totdat die Slang eendag vir Eva bel,
En vir haar `n Ander Storie vertel,
Van die Boom van Kennis van Goed en Kwaad,
En hoe diè Vrug haar Lewe sou Baat,
Sy moet net dat Adam genoeg daarvan Eet,
Sodat hy ook van al die Nuwe Dinge kan weet.

Dit was ook nie Lank nie of Eva se Klerekas was Vol,
Vyeblare, Slangvelle en Truie van Wol,
Van toe af moes Adam die Tuin bewerk,
Want Sondae gaan hulle saam na die Kerk,
Eva in haar Beste en Duurste rok,
Wat Adam natuurlik voor op moes Dok,
Kain en Abel moes maar Velbroeke dra,
Want Pep-Stores was mos toe nog nie daar.

Maar al die Humor nou Agterweë gelaat,
Die Goed word al Minder en al Meer die Kwaad,
Die Mens se Siel die gaan ten Gronde,
Van al die Boosheid en die Sonde,
Maar uit Liefde het god `n Plan gemaak,
Hy stuur Sy Seun vir hierdie Taak,
Uit die Maagd Maria Geseënde Vrou,
Word die Verlosser gebore vir My en vir Jou.

LanguageAfrikaans
Release dateMar 30, 2013
ISBN9781301417810
Inspirerende Gedigte
Author

Chris Huisamen

Ek is `n Weskus Klong wat so arm grootgeword het dat ek die skool na Std. 7 verlaat het. Later Matriek oor die pos gemaak. Eerste jare na skool kontrak werk oor die hele land gedoen. Later by die Diamantmyne gaan werk. Kursusse gedoen in die Maatskappy en die laaste jare opleiding gedoen op Grondverskuiwingsmasjiene. Groot gedeelte van my Pensioen verloor in `n besigheid. Nou probeer ek boeke skryf vir oorlewing.

Read more from Chris Huisamen

Related to Inspirerende Gedigte

Related ebooks

Related articles

Reviews for Inspirerende Gedigte

Rating: 0 out of 5 stars
0 ratings

0 ratings0 reviews

What did you think?

Tap to rate

Review must be at least 10 words

    Book preview

    Inspirerende Gedigte - Chris Huisamen

    Chris Huisamen

    Inspirerende Gedigte

    Uitgegee deur Kameeldoring Boeke by Smashwords

    Kopiereg: Chris Huisamen

    Smashwords Edition, License Notes

    This ebook is licensed for your personal enjoyment only. This ebook may not be re-sold or given away to other people. If you would like to share this book with another person, please purchase an additional copy for each recipient. If you’re reading this book and did not purchase it, or it was not purchased for your use only, then please return to Smashwords.com and purchase your own copy. Thank you for respecting the hard work of this author.

    Om ons Geloof op te bou en ons te troos in Beproewings.

    'n Lewensles

    Voordat jy vandag iets negatief en afbrekend vir jou medemens te sê het…

    dink aan iemand wat Stom is.

    Voordat jy vandag kla oor die slegte smaak van die kos…

    dink aan diegene wat niks het om te eet nie.

    Voordat jy vandag kla oor `n geliefde wat nie dink, praat of doen soos wat jy van hulle verwag nie…dink aan iemand wat by God smeek vir Vriende of `n Lewensmaat.

    Voordat jy vandag kla oor diè ou lewe…

    dink aan `n kind wat op `n sterfbed lê.

    Voordat jy vandag oor jou kinders kla…

    dink aan diè wat begeer om Mamma of Pappa te hoor maar nooit die voorreg sal hê nie.

    Voordat jy vandag baklei oor jou vuil en deurmekaar huis

    wat iemand nie uitgevee het of waar `n bed nie opgemaak is nie…

    dink aan diè mense wat op straat bly of onder rommel skuiling moet soek.

    Voordat jy vandag kla oor die afstand wat jy werk toe moet ry…

    dink aan iemand wat geen vervoer het en werk toe moet loop.

    Voordat jy vandag kla oor jou werk en hoe moeg jy is…

    dink aan die werkloses of gestremdes wat `n werk begeer.

    Voordat jy daaraan dink om `n vinger te wys of te oordeel…

    onthou dat nie een van ons sonder sonde en tekortkominge is nie.

    Ons moet almal verantwoording doen aan een Skepper.

    Wanneer negatiewe gedagtes vandag dreig om jou depressief te laat voel…

    Glimlag en Dank God dat jy leef. [Lees ook die Inspirerende Gedigte wat volg, dit sal jou opbeur.]

    Die Lewe is `n geskenk…Leef Voluit,

    Wees Vrolik en Lag sonder ophou,

    Geniet elke oomblik daarvan,

    Gee baie Liefde want God het hierdie Lewe aan jou geskenk!

    Everything I need to know about life…

    I learned from Noah’s Ark.

    One: Don’t miss the Boat.

    Two: Remember that we are all in the same Boat.

    Three: Plan ahead. It wasn’t raining when Noah built the Ark.

    Four: Stay fit.When you’re 600 years old,someone may ask you to do

    something really big.

    Five: Don’t listen to critics; just get on with the job that needs to be done.

    Six: Build your future on high ground.

    Seven: For safety sake travel in pairs.

    Eight: Speed isn’t always an advantage.The Snails were on board with the Cheetah.

    Nine: When you’re stressed, float a while.

    Ten: Remember, the Ark was built by Amateurs; the Titanic by Professionals.

    Eleven:No matter the Storm, when you are with God, there’s always a Rainbow waiting.

    Inspirerende Gedigte

    1.Van Eden tot die Kruis.

    Dit was Aand en dit was Môre die Sesde dag,

    Adam het op sy Vrou gewag,

    Aan die Slaap geraak en Wakker geword,

    Toe vind hy dat sy een Ribbebeen kort,

    Hy soek toe Hier en hy soek toe Daar,

    Totdat hy Iemand in die Tuin gewaar,

    Dit is `n Vrou! Mooi, Lank en Skraal,

    Hy herken sy Rib en hy gaan Haar haal.

    Solank hulle nog Kaal kon loop was alles Goed,

    Want Klere was Skaarse en Dure goed,

    Totdat die Slang eendag vir Eva bel,

    En vir haar `n Ander Storie vertel,

    Van die Boom van Kennis van Goed en Kwaad,

    En hoe diè Vrug haar Lewe sou Baat,

    Sy moet net dat Adam genoeg daarvan Eet,

    Sodat hy ook van al die Nuwe Dinge kan weet.

    Dit was ook nie Lank nie of Eva se Klerekas was Vol,

    Vyeblare, Slangvelle en Truie van Wol,

    Van toe af moes Adam die Tuin bewerk,

    Want Sondae gaan hulle saam na die Kerk,

    Eva in haar Beste en Duurste rok,

    Wat Adam natuurlik voor op moes Dok,

    Kain en Abel moes maar Velbroeke dra,

    Want Pep-Stores was mos toe nog nie daar.

    Maar al die Humor nou Agterweë gelaat,

    Die Goed word al Minder en al Meer die Kwaad,

    Die Mens se Siel die gaan ten Gronde,

    Van al die Boosheid en die Sonde,

    Maar uit Liefde het god `n Plan gemaak,

    Hy stuur Sy Seun vir hierdie Taak,

    Uit die Maagd Maria Geseënde Vrou,

    Word die Verlosser gebore vir My en vir Jou.

    Die Eerste Adam was `n Lewende Siel gewees,

    Die Tweede Adam `n Lewendmakende Gees,

    Die Eerste Adam het maar net sy Rib verloor,

    Die Tweede Adam was met Spykers deurboor,

    Sy Liggaam deur die Kats geskeur,

    Sy Moeder wat dit diep Betreur,

    So het Hy met Sy Bloed betaal,

    Terwyl hy Sterf aan `n Folterpaal.

    Helaas! `n Dure Prys was op Golgotha betaal,

    Ons Sonde en Krankhede op die Kruis vasgenael,

    Die Voorhangsel het in Twee geskeur,

    Die Heiligdom word nou `n Ope deur,

    Sy Laaste Woorde: Dit is Volbring.

    Het deur die Duisternis gedring,

    Die Dood en Graf kon Hom nie hou,

    Hy het Opgestaan vir My en vir Jou.

    O Vader! Kom Reinig my duistere Gemoed,

    Kom Was my in U Seun se Bloed,

    Ek Kniel hier voor U Nederig neer,

    Om my van Sonde te Bekeer,

    Kom neem nou my Gedagtes gevange,

    Kom luister na my Smekinge en Lofsange,

    Wil U my gees met U Woord Verryk,

    Om Siele te Wen vir U Koninkryk.

    Genesis 1 vers 27: En God het die Mens geskape na Sy Beeld; na die Beeld van God het Hy hom geskape; Man en Vrou het Hy hulle

    Enjoying the preview?
    Page 1 of 1