SARIE

Bevry NÁ 42 JAAR

Esli Liebenberg was een Vrydag in November 2017 in ’n huurmotor op die Weskuspad, toe sy ’n bordjie sien: Yzerfontein links. Sy het impulsief links gedraai, en meters verder gedink: “Wat het jy nou aangevang?” Haar eksman, Bart*, het altyd geweier om daar af te draai, vertel sy. “En toe besef ek skielik: Hier is niemand wat skreeu: Wat dink jy doen jy? Wie gee jóú die reg, jou teef?”

Sy het op haar eie ’n besluit geneem – en dit was wonderlik bevrydend.

Die emosionele houvas wat ’n man soos Bart op jou kan hê, word skrikwekkend verwoord in Ilse Verster se boek, So lyk ’n vrou, wat onlangs by LAPA Uitgewers verskyn het. Daarin vertel Ilse die ware verhaal van Esli en haar 42 jaar saam met ’n man wat haar beheer, verneder, verkleineer, gemanipuleer, aangerand en afgekraak het. En van haar lang pad om weer heel te raak nadat hulle uitmekaar is.

Sy hoop dat dié verhaal vir ander vroue iets kan beteken. “Jong vroue wil ek waarsku,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE5 min read
Troufotograwe
1. Jou gunsteling-troufoto wat jy al geneem het? As ek een moet uitsonder, sal dit vir seker ’n troue wees wat ek in Sossusvlei, Namibië, afgeneem het. Dis een van my gunstelingplekke op aarde en om ’n troue daar te kon afneem het dit net nog meer sp
SARIE2 min read
Bekroonde aktrise LEA VIVIER & ANDRÉ WILKENS Soos ’n woudsprokie
Dit was ’n trounaweek van genot, uitspattige kleur en geluk. Met ’n pragtige verskeidenheid blommerangskikkings in dieprooi, perske en ligpienk, asook granate en turksvye op die tafels, het die dekor aan die Romantiese kunsbeweging herinner. Sonder d
SARIE1 min read
’n Pak Op Sy Tyd
Die klassieke swart tuxedo kry ’n nuwe voorkoms met ’n baadjie in naaswit Vir ’n swart uitrusting van kop tot toon, speel met teksture deur ’n baadjie van tweed of brokaat te dra. Of wees op die uitkyk vir detail soos kristalle op die kraag * Sien o

Related