Ebook396 pages4 hours
Bybelboodskappe: Vir elke week van die jaar
By Jan Hulme
Rating: 0 out of 5 stars
()
About this ebook
Bybelboodskappe vir elke week van die jaar is ’n versameling van 55 tematiese preekskemas wat deur geestelike bedienaars gebruik kan word om hulle voor te berei vir die bediening van die Woord aan groepe. Dit kan ook deur individue gebruik word om leiding te gee tydens selfstudie in die Woord. Hierdie handleiding is die vrug van Jan Hulme se jare lange bediening van die Woord by Korrektiewe Dienste se Jeugsentrum op Mosselbaai. Dit is geskik vir gebruik deur kleingroepleiers, dienswerkers, lekepredikers, jeugwerkers en geestelike werkers wat gereeld die Woord aan mense in groepe moet bedien. Dit sluit basiese riglyne in wat ’n bedienaar sal help met voorbereiding en strukturering van die boodskap. Die temas dek ’n wye verskeidenheid onderwerpe en is gerig op geestelike groei en genesing in verwonde mense. Al die boodskappe is met Bybelverse toegelig en kan net so gebruik of aangepas word, soos nodig.
Related to Bybelboodskappe
Related ebooks
Stories vir die lewe-omnibus: 'n Boek oor lewenswaardes Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsGeloof sonder sekerhede: Hoe kan ek nog glo? Rating: 0 out of 5 stars0 ratings40 dae tot hoop: 'n Reis deur Lydenstyd Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsInspirerende Gedigte Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDogter Jy Kan Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsBy fonteine langs Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsHoe jy n sterk Christen kan word Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsWaar is die Kerk van Jesus Christus? Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsRyker as Dawid: Oordenkings oor Psalms Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie krag van bloed Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsWanneer God jou vashou Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsGeestelike gevare Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsOorkom jou vrees: Oordenkings oor hoe om vreesloos te leef Rating: 5 out of 5 stars5/5Stukkies van die hemel op aarde: Om God in die alledaagse te sien Rating: 0 out of 5 stars0 ratings'n Uur van lig: 365 Dagstukkies vir vroue Rating: 0 out of 5 stars0 ratings'n Lewe voor God: 366 dagstukkies oor praktiese Christenwees Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsOntmoetings met die lewende God: Hoe God ons roep, nuut maak Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsBruistablette vir die lewe Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsVroue van die Bybel: ... praat met ons vandag Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie sewe feeste: God se profetiese raadsplan vir redding en groei Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsBybel vir Beginners Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsLaat u Naam geheilig word: Leer ken 24 van God se Name Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDank God vir die dag wat Jesus jou plek ingeneem het Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSabbatsreis Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsRegardt: Dis nie luck nie - net genade Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsTerug na die Ou Testament Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsGesprekke oor die lewe: Die laaste gedagtes van IL de Villiers Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsRyker as die tempelkore Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsHoe Om Wedergebore Te Word & Vermy Die Hel Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsVroue van die Bybel 2: Nader aan God Rating: 0 out of 5 stars0 ratings
Reviews for Bybelboodskappe
Rating: 0 out of 5 stars
0 ratings
0 ratings0 reviews
Book preview
Bybelboodskappe - Jan Hulme
+5Na book_preview_excerpt.html \KFr+89Ȉ^.gǐATp%(sՁ4£}_^݃8/3Z8BnP嗏³Nn/ϟ]q5ŗⰭgq(Pq(X8cYW7. cXu<*da=1.dXw4̻Mg1Е[oΟ?Kz[ճ_⋺+sz(_wOOդ9q8*ޛ9mGůǢsz0leq(d}'D)