Kuier

BOODSKAPPE

Om oor die dood te praat in Wat die hart van vol is (14 Oktober). Wat ’n getuienis. Dit gaan vir so baie mense gemoedsrus gee. God wil ons nie in die duister laat nie. Hy is Lig. Dankie vir Kuier! ANONIEM

Dankie vir ’n besonderse, opbouende en omgeetydskrif. Jesus seën julle elkeen met die werk wat julle verrig. SHALIM

Ernusta het weereens my lekker laat lag! (, 11 November)., 11 November) jy praat namens my ook. Dis presies wat ek al heeltyd dink en voel. Dankie vir puik leesstof.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
KYK UIT! Juffrou X
1 Dié nuwe kykNET-dramareeks draai om die vuurvreter-onnie, Juffrou X (Trix Vivier), wat wiskunde gee by ‘n skool waar haar leerders geweldige uitdagings, soos armoede, misdaad, drank en dwelms, in die gesig staar. Wanneer sy hulle wil beskerm, word
Kuier5 min read
Hoe Gemaak Met ‘N ‘Klankie’?
Niemand het nog ooit gekla oor my asem nie, maar ‘n mens wonder mos maar soms. My man gee my party oggende so ‘n snaakse kyk wanneer ons wakker word en ek met hom begin praat. Dan hol ek gewoonlik badkamer toe om vinnig my mond te spoel en tande te b
Kuier5 min read
Energie Van alle Kante!
Energie is die vermoë om werk te verrig. Dit kan ook beskou word as die krag wat beweging of handeling teweegbring. Ons sien die uitwerking van energie oral. Plante gebruik son-energie om te groei. Karre gebruik petrol (chemiese energie) om van die e

Related