Huisgenoot

Nuut op die rakke

TOE ek Madelein Rust se jongste boek klaar lees, draal een frase deur my kop: “a harrowing tale”. Ek google om te kyk wat dit presies beteken en so staan dit daar in die Cambridge-woordeboek: “extremely upsetting because connected with suffering”.

Dit is nie net Madelein se lyding weens pyn nie, maar ook oor hoe sy behandel is toe sy gedurende die inperking in ’n privaat hospitaal gelê het.

Verpleegpersoneel het dae lank haar luiende klokkie geïgnoreer en selfs haar kos buite haar bereik neergesit.

Ek skryf vir haar dat dit byna ondraaglik was om te lees en dat ek jammer is dat sy swaarkry.

“Ag nee

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
’n Beter Lewe Vir Elijah
DIE blondekoppie sit knus op sy ma se skoot, en Michanka van Zyl skep met ’n teelepel van die koffie uit haar koppie en voer dit vir klein Elijah. Die mannetjie drink gulsig aan die boeretroos. Hy is al een jaar oud, maar hy kan nie self ’n lepel na
Huisgenoot1 min read
Maak Jou Eie Papier
Verwyder alles uit die houtraam en plaas dit op ’n oppervlak met die kleiner opening na bo. Plaas die maasdraad bo-op sodat dit die oop deel van die raam bedek. Kram dit dan reg rondom vas. Skeur die papier in klein stukkies en plaas dit in die menge
Huisgenoot2 min read
Help Familie Met Geldprobleme Só
◗ Sommige mense werk net nie goed met geld nie. Leer hulle hoe om te begroot. Soms verg dit net ’n paar aanpassings, soos besnoeiing van onnodige koste en ’n plan vir rekeningbetalings. ◗ Ondersoek maniere vir die persoon om meer te verdien. As jy se

Related