SARIE

Skrywer het vrede, al is toekoms onseker

BOEKUITTREKSEL Sien bl. 142

Toe sy in 2020 met terminale kanker gediagnoseer is, kon sy so maklik in wanhoop en selfbejammering verval het. Nie een om te gaan lê nie, het skrywer Madelein Rust egter besluit om vir haar kanker ’n naam te gee en dit die stryd aan te sê.

Madelein verduidelik noudat die kanker ’n naam het, “is dit asof dit verander van iets massiefs, donker en onomskryfbaar boos, in iets waarmee jy kan gesels”. Sy noem haar kanker Osama. Toe sy

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE1 min read
Woondinge
SIEN KOOPGIDS OP BL. 143 ■
SARIE1 min read
Modedinge
Loopplankfoto’s Getty Images, produkfoto’s verskaf* Produkpryse is voorgestelde pryse en kan verskil van winkel tot winkel ■
SARIE1 min read
Leef Binne Na Buite
Marcus se huis is soos ’n treinstasie met ’n vloei van mense wat gou kom inloer, maar toe die huis in aanbou was, het hy ’n frons of twee van die plaaslike inwoners gekry. As argitek wou hy hê die huis moet sy opleiding in die modernistiese styl weer

Related