Kuier

KANKER KNAK FAMILIES

’n siekte Doodsvonnis. Dít is hoe baie mense voel wanneer hulle met die realiteit van’nterminale kennis maak.

Wanneer daar ’n ernstige of terminale siekte by ’n familielid gediagnoseer is, kan jy amper seker wees dat almal wat betrokke is se lewens onherroeplik gaan verander. Die gevolge van dié siekte is onafwendbaar. En die emosionele impak van dié siektes kan families tot op hul knieë dwing.

Kuier het met kenners en families gaan gesels om te hoor watter impak die tyding van ’n terminale siekte op ’n verhouding, huwelik of gesin het wanneer iemand met ’n terminale siekte gediagnoseer is. Uit die staanspoor is dit duidelik dat dit emosioneel en fisies uitmergelend is om na siek mense om te sien,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier2 min read
Maak Só Opsommings
’n Opsomming is ’n kort weergawe van die belangrikste inligting uit ’n lang teks. Jy gebruik dit veral wanneer jy moet leer vir ’n vak wat baie inhoud bevat en jy net spesifieke feite wil onthou (funksionele opsomming). Op skool word daar ook van jou
Kuier1 min read
Fotoblokraai
NR. 313 SAAMGESTEL DEUR: PENPRET FOTO'S: ER LOMBARD, MISHA JORDAAN EN FANI MAHUNTSI ■
Kuier3 min read
Vra Dr. Jolene
Wat's PMDD en PMS? Dok, ek het nog altyd met vreeslike mood swings rondom my period gesukkel, en by tye voel dit selfs soos depressie. Ek het onlangs gelees daar is iets soos premenstrual dysphoric disorder (PMDD). Wat is dit, en hoe verskil dit van

Related