Kuier

HELP SÓ JOU MAAT

Geestesgesondheidsprobleme is iets wat miljoene volwassenes wêreidwyd affekteer. In 2019 het die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) aangedui dat970 miljoen mense met een of ander geestesgesondheidskwessie sukkel. Hoewel hierdie kwessies dus redelik algemeen is, beteken dit nie dis maklik om dit as ’n couple te hanteer nie.

Volgens die WGO is die mees algemene geestesongesteldhede depressie, bipolêre versteuring, posttraumatiese stresversteuring, skisofrenie en eetversteurings.

Cindy-Lee Visagie, berader van Renaissance Counselling Services in Kaapstad, sê om iemand met ’n geestesongesteldheid lief te hê, kan baie uitdagings vir die verhouding oplewer. As die verhouding romanties is, kan jy uitdagings met intimiteit ervaar, afhangend van jou maat se geestestoestand en enige medikasie wat hulle neem.

Volgens Cindy-Lee kan medikasie hiperseksuele gedrag (sterk seksuele drange) veroorsaak of dat jou maat eenvoudig glad

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier2 min read
Die A-z Van K-beauty
Koreaanse skoonheidsorg, oftewel K-beauty, is al ‘n ruk lank die in-ding onder skoonheidskenners. Die klem is op moisturising, bestanddele wat sagkens op die vel werk, en ‘n natuurlike gloed van binne. Jy het dalk reeds produkte wat as Koreaanse skoo
Kuier2 min read
Boodskappe
“My ma het my geleer van menswees”, 9 Mei Ek het Jill (Levenberg) en haar ma op die Koortjies-program gesien en toe die fantastiese band tussen ma en dogter gesien, en hoe hulle ‘n mens lekker kan laat lag. Antie Carol het in daardie oomblik diep in
Kuier1 min read
11 April 2024 Se Oplossings
VRAAG: Wie vertolk die rol van Penelope in Bridgerton? WENNER: STER-BLOKRAAI NR. 231 Ilse Swart, Melkbosstrand Dwars: 1. Kallus; 7. Boeke; 12. Ria; 13. Auk; 14. Onwel; 15. Irak; 16. Rigters; 17. Sensus; 21. Semi; 22. Meen; 25. Vlae; 27. Ore; 29. Invo

Related