Kuier

PÊ VAN DIE PYN

Wanneer jy aan ’n warm plaat raak en jou vingers verbrand, is ’n bietjie pyn te verwagte. Dit is ’n gesonde reaksie op iets in jou omgewing wat gevaar inhou en waarsku jou om onmiddellik jou gedrag te verander. Maar partykeer hou die pyn aan lank nadat die gevaar verby is. Dié aanhoudende pyn wat geen einde ken nie, staan bekend as kroniese pyn.

Volgens Christa du Toit, ’n privaat verpleegsuster wat al langer as 40 jaar met kroniese pyn werk, is kroniese pyn ’n onaangename sensoriese en emosionele ervaring. Christa is ook verbonde aan Pain- SA in Johannesburg.“Dit is ’n persoonlike ding wat beïnvloed word deur biologiese, sielkundige en sosiale faktore. Kortom, pyn is onaangenaam, sensories, emosioneel en subjektief, wat beteken jy kan nie iemand anders se pyn oordeel nie,”meen sy.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier2 min read
Maak Só Opsommings
’n Opsomming is ’n kort weergawe van die belangrikste inligting uit ’n lang teks. Jy gebruik dit veral wanneer jy moet leer vir ’n vak wat baie inhoud bevat en jy net spesifieke feite wil onthou (funksionele opsomming). Op skool word daar ook van jou
Kuier11 min read
Vaarwel Aan Die Vlei Se Mense
Die wel en weë van die leerders en onnies by die fiktiewe Hoërskool Arendsvlei op die Kaapse Vlakte hou ons sedert 1 Oktober 2018 vasgenael voor ons TV's. Daar was gekonkel, hope verraad, affairs en selfs ’n moord of twee (of drie) … En nou, ses seis
Kuier1 min read
Wenke Om Jou Eie Breinkaart Te Maak
1 Gebruik ’n skoon bladsy. Skryf die hoofgedagte of sleutelwoord in die middel van die bladsy neer. 2 Jy kan selfs die woord teken. Maak dit kleurvol. Jy kan ook jou eie kodetaal of “leertaal” ontwikkel. 3 Skryf die ander sleutelwoorde of belangrikst

Related