Kuier

VAT SÓ JOU ANGS VAS

Skielik voel dit asof iemand jou wurg, asof jy nie kan asem kry nie. Jou kop draai en jou maag begin bokspring. Jou hele lyf voel asof daar elektriese golwe deurspring en jy bewe soos ’n riet in ’n tornado terwyl jou gedagtes in ’n warboel is. Dit voel asof jy besig is om dood te gaan terwyl die naarheid jou oorweldig. Alles voel buite beheer, al sit jy doodstil in jou stoel.

As hierdie gevoelens vir jou bekend klink, is jy dalk besig om ’n angsaanval te kry, of indien jy nie presies hierdie gevoelens ervaar nie, maar konstant angstig is sit jy met ’n mediese en geestesgesond heidsprobleem wat nie

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Groot Woordbou
NR. 167 asbes aanwend apostel bandana bewus bloekom chevron dekaan defek engelvis elektries fakkel feodaal genetika glans hersenskim hokkie integrasie intap jonk janfiskaal kalk kapoet kompas landelik leuen minstens moltrein myner natuur Newton oopst
Kuier1 min read
Oplossings
STER-BLOKRAAI NR. 230 VRAAG: Dié Amerikaanse sangeres se aanhangers word die “Little Monsters” genoem. Wat is haar doopnaam? Marlene Drotschie, Bellville FOTOBLOKRAAI NR. 308 VRAAG: Dié joernalis en Carte Blanche-aanbieder is laas jaar oorlede. Heste
Kuier5 min read
Daai Stemmetjie In Jou Kop…
Skuldgevoelens en moederskap gaan vir talle ma's hand aan hand, soos nappies en melkbottels. Op die vooraand van Moedersdag het Kuier aangeklop by ‘n paar ma's en ‘n sielkundige oor die verskynsel van mom guilt – daai knaende gevoel wat jou beetpak a

Related