Kuier

MOEG & MOEILIK

Ek is so gestres. Ek kan dit nie meer vat nie!

Die jaar het skaars begin en tog voel baie Suid-Afrikaners reeds pootuit, gespanne en afgemat.’n Nuwe monster steek nou kop uit genaamd“pandemie-uitbranding” oftewel“pandemic fatigue”. En dis veral vroue wat sukkel, want hulle moet tegelyk elke moontlike bal (werk, gesin en ander verhoudings) in die lug hou en balanseer.

Volgens’n steekproef wat verlede jaar deur die marknavorser Ipsos gedoen is, voel 40% van Suid-Afrikaanse vroue angstig weens die pandemie, teenoor 32% mans.

Die konstante bewustheid van die moontlike gevare wat daarbuite lê en wag, waaronder die pandemie, tel onder die hoofredes vir hierdie moegheid. Dit is amper asof jy die heeltyd paraat is vir

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier2 min read
Die A-z Van K-beauty
Koreaanse skoonheidsorg, oftewel K-beauty, is al ‘n ruk lank die in-ding onder skoonheidskenners. Die klem is op moisturising, bestanddele wat sagkens op die vel werk, en ‘n natuurlike gloed van binne. Jy het dalk reeds produkte wat as Koreaanse skoo
Kuier2 min read
Boodskappe
“My ma het my geleer van menswees”, 9 Mei Ek het Jill (Levenberg) en haar ma op die Koortjies-program gesien en toe die fantastiese band tussen ma en dogter gesien, en hoe hulle ‘n mens lekker kan laat lag. Antie Carol het in daardie oomblik diep in
Kuier1 min read
11 April 2024 Se Oplossings
VRAAG: Wie vertolk die rol van Penelope in Bridgerton? WENNER: STER-BLOKRAAI NR. 231 Ilse Swart, Melkbosstrand Dwars: 1. Kallus; 7. Boeke; 12. Ria; 13. Auk; 14. Onwel; 15. Irak; 16. Rigters; 17. Sensus; 21. Semi; 22. Meen; 25. Vlae; 27. Ore; 29. Invo

Related