Huisgenoot

HIER’S HULP Staan so sterk in moeilike tye

‘Moenie vir dilemmas en ellende in die toekoms gaan soek nie’

AS DIE afgelope paar maande enigiets bewys het, is dit dat daar af en toe uit die bloute iets gaan opduik waaroor jy geen beheer het nie – iets wat jou heeltemal onkant sal betrap.

Hierdie keer is dit ’n wêreldwye pandemie wat ons almal angstig, vreesbevange en eensaam laat – moontlik selfs al drie tegelyk. Maar dit kan ook iets wees soos ’n ernstige gesondheidsprobleem wat by een van jou naastes gediagnoseer word, aflegging by die werk of ’n skielike dood in die familie wat die mat onder jou uitruk.

Wanneer sulke

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Huisgenoot
REDAKSIE 021-406-4552 REDAKTEUR Yvonne Beyers NUUSREDAKTEURS Cyril Blackburn, Suzaan Hall EINDREDAKTEUR Hugo Loubser PRODUKSIEREDAKTEUR Marius Visser INHOUDSREDAKTEURS Deon Lamprecht, Johannes de Villiers, Susan Samuel TEKSREDAKTEURS Brenda Pienaar,
Huisgenoot5 min read
’n Beter Lewe Vir Elijah
DIE blondekoppie sit knus op sy ma se skoot, en Michanka van Zyl skep met ’n teelepel van die koffie uit haar koppie en voer dit vir klein Elijah. Die mannetjie drink gulsig aan die boeretroos. Hy is al een jaar oud, maar hy kan nie self ’n lepel na
Huisgenoot5 min read
Voor Jy Kan Sê Mes
MY MA. Dis waar ek leer vis vlek het. Ek was 14 toe my ma my saam gevat het hawe toe. Sy’t elke aand huis toe gekom en dan sien ons hoeveel geld sy het. “Hulle’t klomp geld, nè?” het ek en my broertjie altyd vir mekaar gesê. Ons wou ook daar werk. Ee

Related