SARIE

6 TEKENS AngStig en jy weet dit nie?

As jy angstig is, sal jy dit weet, nie waar nie? Nie noodwendig nie. Baie angstige mense is nie seker wat hulle voel nie. Om emosies te herken en ’n naam te gee is ’n vaardigheid wat jy moet aanleer en nie almal is goed daarmee nie.

Dr. Evan Parks, ’n Amerikaanse sielkundige, se belangstelling in ons vermoë om ons emosies te vermom spruit uit sy werk met pasiënte met chroniese pyn.(Besoek painrehabsource.com.) “Baie pynlyers begin ons rehabilitasieprogram met die standaardvraag: ‘Wat gaan aan? Hoekom het ek aanmekaar pyn?’ Hoewel die neurowetenskap ons ’n goeie algemene verduideliking gee, het elke mens ’n unieke storie wat ’n bietjie meer werk verg om te ontbloot,” sê hy in ’n artikel op psychologytoday.com.

Hy gee ses tekens dat jy angstig is, maar nie besef dit hou verband met jou chroniese pyn en ander gesondheidsprobleme nie. Ons het kenners gevra om daaroor uit te wei.

1 Dis moeilik om jou emosies ’n naam te gee

Dis dikwels vir jou Grieks, ja, nes die naam daarvoor: is die onvermoë om jou emosies te herken en te(Penguin Random House, 2021). In peilings onder 7 000 mense oor vyf jaar het sy en haar span bevind mense kan terwyl hulle dit ervaar: geluk, hartseer en woede.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE1 min read
Koopgids
C Coricraft coricraft.co.zaCotton On 087 550 4383, cottonon.com/ZA D Daniel Hechter 021 460 2300, truworths.co.za E Eeme 082 890 3453, eeme.co.za F Famke 079 978 5058, famke.co.zaFoschini 0861 111 761, bash.com H H&M 0860 690 707, hm.com/za I It
SARIE1 min read
Sarie
REDAKTEUR Michélle van Breda KUNSDIREKTEUR Maresa Pretorius PROJEKBESTUURDER Pieter Hugo STYL- EN SOSIALE REDAKTEUR Fanie Cronjé 082 934 5226 MODEREDAKTEUR Amaria Carstens 072 041 3393 KOSREDAKTEUR Herman Lensing SKRYWER EN ASSISTENT MODE EN KOS
SARIE2 min read
Gesonddinge
Wie hou nie van die gevoel van ’n stel vars lakens of die reuk van ’n nuut gewaste handdoek nie? Wel, byna die helfte van enkellopende mans in die Verenigde Koninkryk het in ’n peiling gerapporteer hulle was hul lakens elke vier maande of so. Kenners

Related