Huisgenoot

BEHOU JOU EKWILIBRIUM DWARSDEUR DIE NUWE JAAR

ONS almal wil plesier hê en pyn vermy – dis instinktief. Ons is so geprogrammeer, al van die dae toe die mens elke dag na kos en skuiling moes soek en gevaar moes vermy.

Maar die wêreld lyk vandag ’n bietjie anders – en in dié wêreld is die bevrediging van ons basiese behoeftes dikwels makliker beskikbaar.

Ons het trouens ons wêreld omskep in ’n plek van oorweldigende oorvloed: nie net van kos nie, ook van allerhande ander dinge wat ons plesiersentrum stimuleer – inkopies, lees-en kykinhoud, speletjies, teksboodskappe, sosiale media, kitskos, drank…

Hierdie oorvloed verander dinge, sê die psigiater en verslawingspesialis dr. Anna Lembke, en om die verhouding tussen plesier en pyn te verstaan is noodsaaklik om ’n betekenisvolle lewe te kan lei.

In hierdie uittreksel uit haar boek Dopamine Nation: Finding Balance in the Age of Indulgence bespreek sy hoe en hoekom ons blootgestel is aan allerhande soorte kompulsiewe oorverbruik.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Huisgenotjies
Ou Kallie werk by ’n winkel wat elektroniese toerusting verkoop. Op ’n dag kom ’n dief in en hardloop met ’n TV-stel uit. Kallie hardloop dadelik agterna terwyl hy uitasem skreeu: “Stop, stop! Jy het die afstandbeheerder vergeet!” JOHANNA RADEMEYER “
Huisgenoot1 min read
Op Die Skoolbanke …
ANTWOORDE: 1. JESSICA ALBA, 2. AVRIL LAVIGNE, 3. NICOLAS CAGE, 4. CINDY CRAWFORD, 5. BARACK OBAMA, 6. QUEEN LATIFAH, 7. OWEN WILSON, 8. MADONNA, 9. TOM HANKS ■
Huisgenoot1 min read
Internasionale Eer Vir Plaaslike Omgewingsaktiviste
TWEE Suid-Afrikaanse omgewingsaktiviste is aangewys as die gesamentlike wenners van die Goldman-prys vir Afrika. Sinegugu Zukulu en Nonhle Mbuthuma het sleutelrolle gespeel daarin om die maatskappy Shell se planne te keer om seismiese toetse aan die

Related